Lukas du Preez moes ʼn manier vind om ná sy geliefde vrou se dood met sy lewe aan te gaan. En te midde van sy eie hartseer gebruik hy sy trekklavier om ander te bemoedig.
Alles vir Saterdag 28 Augustus 2021
Covid-19-statistieke: Net meer as 12 000 nuwe infeksies
Nog 548 Covid-19-pasiënte is intussen in ’n hospitaal in Suid-Afrika opgeneem.
Gedagte vir die dag: Liefde is gelyk aan dade
Kinders, laat ons nie liefhê met woorde of gepratery nie, maar eerder deur ons optrede, en met opregte bedoelings. (1 Johannes 3:18)