Dale Steyn, die Phalaborwa-sneltrein, het op 38-jarige ouderdom sy uittrede uit alle krieket aangekondig.
Alles vir Dinsdag 31 Augustus 2021
Pyn by pomp duur voort
Boere en bestuurders van dieselvoertuie sal tussen 14c en 15c per liter minder opdok, maar petrolkoppe is nie so gelukkig nie en gaan ’n nuwe rekordbedrag betaal.
Pastoor bedrieg lidmate glo uit miljoene
Lidmate van die kerk was glo onder die indruk dat hulle in ʼn winsgewende maatskappy belê.
Resep: Maklike hoenderpastei
Maklike hoenderpastei resep vir vanaand se aandete.
‘Besope’ weermaglid in militêre hof gestraf
Die betrokke lid se rang is ná afloop van die voorval een kerf afgebring.
Twee wat polisiemanne skiet, gevonnis
Thando Myendeki en Mnoneleleli Godfrey Kabane het in September 2014 uit die aanhoudingselle by die streekhof op Ngcobo ontsnap en die twee beamptes geskiet.
Vermoorde bejaarde: ‘Sy was so dapper’
Hantie Geldenhuys (94) is die afgelope naweek op haar kleinhoewe in Kalbasfontein geskiet. Haar hond is twee weke gelede vergiftig.
Anderson: ’n Vuurspuwende kishoumeester
Anderson se kishoupogings is die derde meeste in ’n Amerikaanse Ope-kragmeting. Net John Isner (52) en Ivo Karlovic (62) kon meer kishoue in ’n wedstryd afvuur.
‘Wonderwerk’-baba vir ‘Toks en tjops’-aanbieder
“Ons het bitter lank vir hierdie oomblik gebid en nou kan ons uiteindelik die nuus met almal deel.”
Polisieman vir dood agtergelaat ná aanranding
Johan Grotius se gesin is boonop uiters teleurgesteld in die polisie, nadat hulle nie eens opgedaag het toe hulle na die toneel ontbied is nie.
Hansen ook krities oor verdediging, skoppe
“Dit is nie ’n wedstryd waarna enigiemand sal wil kyk nie.”
Boekresensie: Jakkals en Wolf
Ek het my nie nét aan die verbeeldingryke teks en pragtige taalgebruik verlustig nie, die kleurvolle en skreeusnaakse illustrasies sorg vir vet pret en dra mildelik daartoe by dat Jakkals en Wolf ’n onvergeetlike leeservaring is, skryf Louise Viljoen.
‘Vermiste’ Pta-man veilig opgespoor
“Sy familie was uiteraard oorstelp van vreugde.”
16 vas wat glo spoorstawe steel
Transformators en palissades van ʼn werkende substasie is ook gesteel.
Ida laat spoor van ontruimde hospitale
Die goewerneur van Louisiana het intussen gewaarsku dat die dodetal weens orkaan Ida “aansienlik sal styg”.
Mening: Frustrasie maak plek vir hoop en voorspoed
Die afgelope twee maande of so was in alle opsigte, en boonop in vele sportsoorte, ʼn interessante, dikwels ook irrasionele, en in die twee Australasiese rugbylande selfs woede-gevulde tydperk wat jou kopskuddend laat wonder of sport in die eerste plek wérklik oor spelers se eie genot en dié van hul ondersteuners gaan.
Neil Somers, Spoegwolf terug in Top-20
Somers se nuwe enkelsnit, “Jy is water”, is pas bekendgestel.
Leerder glo deur klasmaat doodgesteek
Die voorval het na bewering buite ʼn klaskamer op die skoolterrein plaasgevind.
Buurman vas vir kleuter se dood
Die sesjarige meisie is dood in die verdagte se huis aangetref.
Supa-Piet sorg vir nóg ’n goue Tokio-glimlag
“Dit is baie spesiaal; ek was in trane toe ek oor die eindstreep gejaag het.”