Minstens 100 onwettige strukture is in Soshanguve en Olievenhoutbosch afgebreek.
Alles vir Woensdag 1 September 2021
Hollywood hang weer uit by Italiaanse rolprentfees
Die fees skop Woensdag af.
Nienaber het nie Hansen se kommentaar gesien
“Maar myns insiens beskik elke span oor sy eie groep spelers, sy eie stel vaardighede, sy unieke atletiese vermoë en sy eie DNS; nodeloos om te sê, ’n span sal dan volgens sy sterkpunte speel.”
Debat oor faktuur vir trougaste wat nie opdaag nie
ʼn Debat is ontketen oor ʼn faktuur vir gaste wat nie by die onthaal opgedaag het nie.
Omstrede groenskrif dalk gou in nuwe gedaante terug
Volgens die departement is sommige tegniese aspekte van die voorstelle bloot nie goed verstaan nie terwyl baie mense die voorstelle verkeerd voorgestel het.
ANC laat vaar aansoek in kieshof
Die regerende party het die afgelope ruk geskarrel nadat hy versuim het om die name van kandidate in byna 100 munisipaliteite voor te lê. Dit kan hom by die stembus suur bekom.
R2 000-boete ná man hond slaan, aan brand steek
“Toe ek die pit bull by die veaarts sien, het my hart gehuil.”
Voormalige Transnet-hoë moet miljoene terugbetaal
Herbert Msagala het weens sy verhouding met die kontrakteur miljoene rande in die geheim in sy sak gesteek.
Video: Ben Kruger finaal gegroet
Die geliefde akteur, wat byna ʼn dekade lank die rol van Oom Okkie in Binnelanders vertolk het, was Dinsdagaand vir die laaste keer op die kassie te sien.
Gesin glo Covid-inenting laat ma verlam
Die familie sê hulle is nie gekant teen die entstof nie, maar waarsku dat medici en gewone mense hulle moet vergewis van enige newe-effekte.
Tradisionele leiers in Vrystaat verras deur onteieningswet te verwerp
“Die geskiedenis het ons geleer dat dit armes en gemarginaliseerdes is wat maklike teikens vir korrupte regerings is.”
Kikker slaaptyd op met kleure, kwilts
Goeie gesondheid en welstand begin juis by ʼn goeie nagrus.
Regering moet uit een mond oor Covid-inenting praat
Daar word nou gesê die regering kan dit wel later oorweeg om mense wat nie ingeënt is nie, se toegang tot openbare persele en dienste te beperk.
Terug in Kalahari jaar ná brandtragedie
Niks sou ooit weer dieselfde vir Madelein Bauer en Wilmien Davies wees ná ’n verwoestende brand hul lewe onherroeplik verander het nie. Maar, sê dié twee vroue, hulle staan steeds verstom oor die Here se grootheid en genade.
Abbott en Harmer maak amok in Engeland
Ja, hulle mag dalk aan die verkeerde kant van 30 wees en hulle het dalk destyds Kolpak-kontrakte met Engelse graafskapspanne onderteken, maar sommige kenners meen Kyle Abbott en Simon Harmer kan beslis waarde tot die Proteas se toetsspan voeg.
Ouers gebroke, maar klein Milané ‘Jesus se vegtertjie’
“Almal ken haar naam en wanneer iemand sal vra oor Milané Grobler, sal hulle weet sy was die klein vegtertjie van Jesus.”
Man agter tralies wat glo polisiemoordenaars help
Die man het glo die vermeende moordenaars met vervoer en verblyf gehelp.
Ontmoet ons wynboere: Marras skep ʼn toekoms vir ‘droogtewyn’
“Weens die groot invloed wat die beskikbaarheid van water op die boerdery het, is ons boerderypraktyke anders.”
Vatvyf , Paralimpiese span!
“Ek het hierheen gekom om in ’n eindronde te hardloop, ’n persoonlike rekord te verbeter en om ’n medalje te wen. Ek is so bly ek kon al my doelwitte bereik het.”
Fetus in kliniekyskas glo ná drie dae eers aangemeld
Die vonds was in plastiek toegedraai.