Daar is helde en hélde. Mense met die moed van hulle oortuiging. Mense met twyfel. Dié met gewere, dié met regulasies en dié met ideale.
Alles vir Woensdag 1 September 2021
‘Steunpilare’ van gemeenskap in huis doodgesteek
Die egpaar se moordenaars is steeds op vrye voet.
Kind sterf toe motoris van verkeerspolisie vlug
Die bestuurder van die motor het in die vlugtog deur ’n huis geploeg.
Gedig: Generaal de Wet
“Stil, broers, daar gaan ‘n man verby…” Lees hier Jan FE Celliers se alombekende gedig, “Generaal de Wet”.
Volk(sie)besit: 70 jaar later
Daar is min motorvervaardigers wat daarmee kan spog dat hulle enersyds volksbesit geword en andersyds midde-in ’n wêreldwye pandemie woema opgetel het.
Wiele2Wiele deel ‘n Porsche 911 ‘Paint your Passion’-droomstorie
Hierdie week deel Wiele2Wiele ‘n Porsche 911 ‘Paint your Passion’-droomstorie en gaan ry ook met Volkswagen se nuwe Tiguan en Hyundai se Santa Fe.
Teorieë oor die Covid-19-entstof en die merk van die dier
Samesweringsteorieë oor die Covid-19-entstof word tans met hernude ywer versprei. ’n Mens kan dit seker verstaan, want ons is onseker en soek na antwoorde. As Christene soek ons daardie antwoorde in die Bybel.
Aardklop ‘in die kleine’ eersdaags op die planke
ʼn Verskeidenheid van drama, musiek, rolprente, gesprekke, kursusse en visuele kuns sal einde vandeesmaand in Pretoria aangebied word.
Vertel ʼn grap en wen ʼn vakansie na Mauritius!
Ter viering van ons tiende verjaardag is Maroela Media op soek na die Grootste Afrikaanse Grap van Alle Tye, en as jy ons help soek, staan jy die kans om een van twee vakansies na Mauritius te wen!
Lloyd se droomlopie duur voort
’n Seisoen of wat gelede sou Lloyd Harris se oorwinning dalk as ’n opskudding beskou word, maar hy het in 2021 reeds met ’n paar sterre klaargespeel.
Vra vir Ed – lesersvrae oor trusts en tesamente beantwoord
Eduann Vorster, bemarkingsdirekteur by Capital Legacy, antwoord ʼn paar lesersnavrae oor testamente, trusts en boedels.
Nuwe plan om agterstand met rybewyse te pak
Daar is nou nog maniere om ʼn tydgleuf vir ʼn rybewyshernuwing te versoek.
Baba Milané oorlede
“Waar klein Milané vanaand is, is daar geen pyn nie.”
Diko nie meer Ramaphosa-woordvoerder ná tugproses
Diko is sedert Julie verlede jaar met spesiale verlof nadat sy en haar man hulself midde-in ʼn storm oor die toekenning van ʼn Covid-19-tender bevind het.
Covid-19-statistieke: Koers van positiewe gevalle daal steeds
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (25%) aangemeld, gevolg deur die Oos-Kaap (22%) en die Wes-Kaap (17%).
Groenskrif oor maatskaplike sekerheidsfonds onttrek
Die groenskrif, waarvolgens die regering voorgestel het dat Suid-Afrikaners tussen 8% en 12% van hul inkomste tot ʼn beoogde NFMS bydra wat dan sentraal deur die staat bestuur sal word, het hewige teenkanting ontlok.
Gedagte vir die dag: Bestem om heilig te wees
Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig”. (1 Petrus 1:16)