Die omstrede kunswerk is in 2018 gedeeltelik versnipper nadat dit vir meer as R20 miljoen opgeveil is.
Lees meerAlles vir Vrydag 3 September 2021
Twee paroolgangers verbind met roof, verkragting
ʼn Wapen wat vermoedelik aan die polisie behoort, is in een van die verdagtes se besit gevind.
Prinses Charlene ‘stabiel’ ná ineenstorting
Prinses Charlene sukkel al geruime tyd met haar gesondheid.
Februarie te laat vir verkiesing – hof
Die Konstitusionele Hof het Vrydag uitspraak gelewer nadat die OVK hom genader het om die verkiesing uit te stel.
ToekomsVenster: Hy help dié wat versoek word
Jesus weet dat ons skuldig is. Dan tree Hy by die Vader in en herinner sy Vader dat Hy vir daardie mens gesterf het.
Direkteur-generaal van gesondheid ‘net met verlof’
Dr. Sandile Buthelezi word glo óók betrek by ʼn korrupte tender wat die departement van gesondheid aan Digital Vibes toegeken het.
Rower by poskantoor doodgeskiet
Met die polisie se aankoms op die toneel het ʼn skietery tussen hulle en die rowers ontstaan.
Risiko’s weens inenting kleiner as daarsonder
“Moenie met jou lewe dobbel nie,” sê ’n kenner in kliniese risikobestuur.
Borgtog vir motoris wat metropolisie glo wurg
Die motoris is R500 borgtog toegestaan, nadat hy ʼn vrouebeampte glo herhaaldelik aangerand en rassistiese opmerkings toegesnou het.
Opknapping by 1 Militêr ʼn ‘vermorsing van geld’
Meer as R1 miljard is oor die afgelope 16 jaar aan herstelwerk en onderhoud bestee.
Hoekom is ons só lief vir ʼn V8?
Soos ek met die ’Stang huis toe ry en in my woonbuurt inbeweeg, begin die koppe draai.
#JongStemme: Die newe-effekte van sosiale media
Deesdae draai baie mense se bestaan om die digitale wêreld wat onder andere Facebook, Instagram en TikTok geskep het, skryf Grant-Pierre van Wyk.
Vir die ANC en sy bondgenote is werkloosheid die doel
Daar is geen twyfel daaraan dat die ANC se beleide grootliks tot dié probleem bygedra het nie, maar ek wil graag ’n ander vraag vra: Was dit by verstek, of was dit beplan?
105 jaar tronkstraf vir renosterstropers
Die stropers is in 2017 in die Krugerwildtuin betrap terwyl hulle die liggaamsdele van die renosters gebuit het.
2021 se Simola Hillclimb is onderweg!
Suzuki neem ook deel met sy spiksplinternuwe 2021 Suzuki Hyabusa, die enigste een in die land. Hulle vertrou vir AJ Venter met die sleutels.
Video: Merke, gereed … trou!
’n Siggestremde naelloper het ná haar uitdunrondes in Tokio verloof geraak aan haar gids.
Kyk: Ntando wen nog ’n goue medalje
“Manne, laat daar lig wees. Hierdie een is vir julle!!”
Malema, Ndlozi Maandag weer in hof
Die twee het in 2018 glo ʼn senior polisielid in uniform aangerand.
TLU SA: Oplossings is ons voorland
Goeie nuus sluit in goedkoper diesel vir TLU SA se lede.
Bates gegryp van dié wat glo vrou vir goud ontvoer
Charmaine Botes is in 2018 ontvoer en die verdagtes het geëis dat haar man, ʼn werker by ʼn goudmyn, ʼn goudstaaf in ruil vir haar vrylating oorhandig.