Inwoners sê dit is goeie nuus dat die plaaslike owerheid met Eskom in gesprek is oor die voortslepende kragkrisis, maar meen die instellings kan nie vertrou word om die situasie self op te los nie.
Alles vir Vrydag 3 September 2021
Pad gesluit ná trok met kookolie omslaan
Groot verkeersopeenhopings heers nou op dié pad, wat daagliks deur sowat 6 000 vragmotors gebruik word.
R7 000 om saak ‘te laat verdwyn’
ʼn Polisieman is in hegtenis geneem nadat hy omkoopgeld van ʼn beweerde dronkbestuurder geëis het.
Meer voordele wink dalk vir ingeëntes
ʼn Kwart van die volwasse bevolking is reeds ingeënt.
‘Terroris’ teiken supermark in Nieu-Seeland
Ses mense is beseer toe ’n “gewelddadige ekstremis” klante met ʼn mes aangeval het.
Gaan die Bulle vanaand net té sterk op Loftus wees?
Ná 80 minute se spel sal ’n mens met sekerheid kan sê of WP ook vir “Weer Probeer” of dalk vir “Wen (in) Pretoria” staan.
Video: Leon van Nierop gesels oor ‘Moord op Lake Panic’
ʼn Handvol sjefs by ʼn meesterklas in die boendoes. ʼn Vrou se lyk in die meer. ʼn Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?
‘Die pad na selfbestuur’: Misdaad kan met goue driehoek verslaan word
Wat is dan die oplossing? Buys reken dat daar ʼn goue driehoek bestaan wat veilige samelewings oor die wêreld verseker.
Video: Mens verstaan jouwaarlik wat dié hond sê
ʼn Video van ʼn hond wat by sy eienaar wil weet waarheen sy op pad is, is baie gewild op sosiale media.
Geldprobleme van Olimpiese atlete is meer as ’n eeu oud
Die onlangse gekibbel oor die vergoeding van Olimpiese atlete is niks nuuts nie. Soos in baie ander gevalle herhaal die geskiedenis hom hier.
Oudweermaglid wat vrou skiet, skuldig bevind
’n Landdros het bevind Jacob Marakalla se lewe was nooit in gevaar toe hy Carine van Staden kwansuis uit noodweer in spitsverkeer geskiet het nie.
Lesersbrief: Skot loof Afrikaanse gasvryheid, vriendskap
Greg Senior, van Skotland, het ʼn jaar gelede begin om Afrikaans te leer. Hy deel graag nog ‘n brief met Maroela Media se lesers.
Podlitiek: China-spioen in parlement; ANC se wen-kanse geskend; staat verplig dalk om in te ent
In die week se episode van Podlitiek bespreek die span die gerugte dat ’n ANC-LP ’n spioen vir China is, die ANC se hantering van die komende munisipale verkiesing en die toenemende druk om inentings verpligtend te maak.
Sigaretsluikhandel geen twakstorie
Dié studie het bevind dat tot 90% van alle onwettige sigarette in Suid-Afrika vervaardig word en dat jy ’n pakkie sigarette vir so min soos R6 kan opraap.
Hollywood: Peppa Pig sit Kanye ore aan; gunsteling ‘Grey’s’-ster terug
Dit is nie die eerste keer wat Peppa Pig opslae in die musiekbedryf maak nie.
Verander ’n lewe met ’n gevulde skoenboks
Jy kan ʼn minderbevoorregte kind se dag ophelder met ʼn skoenboks as spesiale Kersgeskenk.
Kitsvloede in die VSA eis reeds 44
Kleuters en bejaardes is onder diegene wat gesterf het nadat hulle in kelders vasgevang was.
Dít is wat boekwurms in Augustus gelees het
In Augustus was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Luister: Spoegwolf deel ‘gelukkige herinneringe’ met nuwe album
Met berge, branders en die maan as inspirasie, bevat die album ’n mengsel van epie-se en huishoudelike temas.
Apple gee (bietjie) bes oor apps
Ná ’n jarelange struweling tussen app-ontwikkelaars en Apple oor die tegnologiereus se kommissieheffing vir in-app-aankope, het Apple die afgelope week ’n klein bietjie skiet gegee.