Die Haaie se vertoning was nie een wat hulle sou laat moed skep het voor hulle die Bulle aandurf nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 September 2021
Baba veg moedig teen Covid
Klein Eon se ma, Jeanine, waak sedert Donderdag langs sy hospitaalbed.
Oudsoldate mor oor voordele
Toegang tot behuising en behoorlike gesondheidsorg is sommige militêre veterane se grootste probleme.
Stolpersteine laat gestorwe Jode se name voortleef
Eugene se woorde bly my vandag steeds by: “Onthou asseblief wat hier gebeur het. Moet nooit vergeet nie.”
Elegante Janneman moet Protea-keurders laat nadink
Malan het die ankerrol in Suid-Afrika se kolfbeurt van 47 boulbeurte gespeel.
Jaloerse vrou wat met suur gooi skuldig aan moord
Ngidi het haar slagoffer daarvan beskuldig dat sy ʼn verhouding met haar man gehad het.
Soet en suur vir Span Suid-Afrika
Dit sal intussen interessant wees om te sien hoe die departement van sport, kuns en kultuur die Paralimpiese atlete gaan vergoed.
Byna 28% van spesies kan verdwyn
ʼn Bygewerkte rooilys word die naweek in Frankryk bekend gestel.
Huilende Osaka neem ‘onbepaalde’ breuk van tennis
Osaka, derde op die wêreldranglys, het haar aan die Franse Ope onttrek en weens geestesgesondheidsprobleme nie aan Wimbledon deelgeneem nie.
SA Jagters help aasvoëls bewaar
In Lichtenburg word daar al vir etlike jare ’n aktiewe aasvoëlrestaurant bedryf en tydens voertye besoek tot 200 aasvoëls gelyktydig die perseel.
Internasionale oorsig: Suga uit in Japan; min leierskapdiepte in groot demokrasieë
Kry hier ʼn oorsig oor sommige van die belangrikste internasionale gebeure.
Geheime dokumente oor 9/11 moet bekend gemaak word
Die 20-jaar-herdenking van die aanvalle vind later vandeesmaand plaas.
Seun kry nuwe oog, neus ná hiëna-aanval
“Hy is ʼn heeltemal ʼn ander seun as die een wat in Mei by die hospitaal aangekom het.”
Drie stropers kom hul moses in hof teë
Terwyl die veldwagters nader gekom het, het hulle gesien hoe die stropers twee renosters doodskiet.
Louis Pretorius skep Karoosjarme vir die kassie
“So, hulle sê jy het jou eerste kind die liefste; ek het wel net een kind, maar ek sal altyd ‘Die Boekklub’ die liefste hê.”
‘King of the Hill’ begin vandag by Simola
Die Simola Hillclimb is aan die gang en ʼn reuseverskeidenheid van motors, van Mini’s tot renmotors, neem deel aan die aksie.
Medici hou prinses Charlene fyn dop
Dokters moet luidens ʼn verklaring nog vasstel presies wat tot die ineenstorting gelei het.
Video: Duur biefstuk in 3D-vorm gedruk
Dié gedrukte weergawe van Wagyu-beesvleis is egter nog nie eetbaar nie.
Ma wat gestremde dogter glo laat misbruik, bly agter tralies
Die vrou staan saam met twee buitelandse burgers tereg.
Cele eis swaarder strawwe vir polisiemoordenaars
Die minister het die polisiebeamptes se geliefdes verseker dat hul moordenaars nie ongestraf sal bly nie.