Naomi Osaka het haar vroeër vanjaar aan die Franse Ope op Roland Garros in Parys onttrek nadat sy met haar geestesgesondheid gesukkel het.
Alles vir Saterdag 4 September 2021
Plaasmoordenaars skotvry weens ‘swak’ polisiewerk
Al die leidrade wat Janus Powell se moordenaars daardie aand by die plaashek tussen Hoopstad en Bloemhof plaas “bestaan nie meer nie”.
N4: Vyf sterf nadat BMW boom tref
Verskeie dodelike ongelukke, veral naweke en dikwels snags, het die afgelope ruk op dié pad gebeur.
Louis kruip nader, maar voorgeestelsel rem hom
Slegs 30 spelers ding mee in die Toerkampioenskap en groot geld is op die spel.
Volstoom vorentoe met plaaslike verkiesing
Verskeie politieke partye het die hofbesluit, dat die plaaslike verkiesing teen November gehou moet word, verwelkom.
Foto’s: Die Blou Bul sukkel (beslis) nie sy roer af nie
Dít was die Pretorianers se 21ste agtereenvolgende oorwinning op Loftus Versfeld. En die kans is goed dat hulle met hul 22ste sege weer die Curriebeker omhoog sal hou.
ʼn Deurbraak vir Afrikaaps
“ʼn Kaapse Afrikaanswoordeboek bevestig dit as ʼn taal uit eie reg en sal ook die identiteit van die mense wat dit praat, bekragtig.”
Covid-19-statistieke: Daling in nuwe gevalle
Die nuwe gevalle (9 199) is laer as ʼn dag tevore (9 203), maar hoër as die gemiddelde getal nuwe gevalle oor die vorige sewe dae (8 370).
Gedagte vir die dag: Syne!
“ … Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee … ” (Johannes 17:6)