“Ek het eintlik maar net ’n bietjie rondgespeel. Lewis het daardie ekstra punt meer as ek nodig.”
Alles vir Maandag 6 September 2021
74 kerkgangers beseer toe bus omslaan
Die busbestuurder het om ʼn skerp draai beheer oor die voertuig verloor en dit het van die pad af gery.
Wenke vir die perfekte kosblik
Teen dié tyd van die jaar het jy al moontlik tot 135 kosblikkies gepak – en dit is net vir een kind. Geen wonder ouers voel dalk al hulle het nou geen goeie idees meer vir ʼn gesonde kosblikkie nie.
Prokureur geskiet kort ná moord op vrou, seun
Alex Murdaugh, ʼn prokureur van Suid-Carolina in die VSA, was besig om ʼn wiel langs die pad te ruil toe hy in die kop geskiet is.
Niere is vuisgrootte verbete vegters
Hulle is dalk net vuisgrootte, maar die niere is die fantastiese filters wat verseker dat afvalstowwe uit ons bloed verwyder en uitgeskei word.
Covid-19-syfers daal steeds
Net sowat 8% van dié wat tans Covid-19 onder lede het, word in ʼn hospitaal behandel.
Verdagtes, sekerheidswag in hospitaal ná skietery
Die bestuurder van ʼn winkel in Goodwood het die verdagtes glo vroeg die oggend betrap.
Zuma op parool ‘teen die wet’
Dit is duidelik dat wat nou met Zuma gebeur het, ʼn herhaling van die Shaik-metode is om straf te ontduik.
Gedagte vir die dag: Die verreikende water van die lewe
“Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” (Johannes 7:38)