“Die mans het na ʼn plakkershut agter in die erf gegaan en verskeie skote afgevuur.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 September 2021
BBP: ‘Swak regeringstyl ry voldoende groei in die wiele’
Die jongste BBP wat bekendgemaak is, dui kwartaallikse groei van slegs 1,2% aan.
Sorgsentrumpersoneel dink flink toe rowers toeslaan
ʼn Groep gewapende mans het Maandagaand by die Vredelus-kinder-en-jeugsorgsentrum in Elsiesrivier ingebreek.
Tronkstraf vir Viëtnamese man wat Covid-19 versprei
Die man het verskeie mense aangesteek nadat hy op 7 Julie positief vir Covid-19 getoets het.
Nuwe premier vir Noordwes
Bushy Maape se verkiesing as premier kom ná Job Mokgoro se bedanking.
ToekomsVenster: Wees elke nuwe dag ons krag
“Wees ook vandag my redding en krag, selfs te midde van nood.”
Timol-moordbeskuldigde sterf
Joao “Jan” Rodrigues is aangekla van die moord op Ahmed Timol, ʼn anti-apartheidsaktivis. Timol is in 1971 dood.
Miljoene opgedok om politici te beskerm
Prominente politieke figure en polisiehoofde is onder diegene wat persoonlike polisiebeskerming geniet, waarvoor belastingbetalers moet opdok.
Fendt se nuwe bandtrekkers trap vlak spore
“Dit beteken meer trekkrag, minder grondverdigting en ʼn optimale gewigsverdeling oor die hele kontakoppervlak.”
Beskuldigde sterf in hof, mes in die hand
’n Geweerskoot kon gedurende die petalje in die hof gehoor word.
Simola se heuwelkonings gekroon
Drie nuwe Heuwelkonings is die afgelope naweek in die Simola-heuwelren in Knysna gekroon.
DA wil hof toe oor Zuma se parool
AfriForum het ook ’n amptelike skrywe aan die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste gerig om dringend duidelikheid oor die omstandighede rondom Zuma se parool te kry.
Draaiers haal wind uit Sri Lanka-seile
Indien die Proteas vandag wen sal dit hul eerste reeksoorwinning in die formaat van die spel wees sedert hulle in Maart 2020 met Australië klaargespeel het.
Sakeman van Johannesburg ontvoer
Die ontvoerders eis ʼn losprys vir sy vrylating.
Kyk: Nuwe jagluiperd vir Rietvlei
Dié sesjarige mannetjie is glo in die natuurreservaat hervestig om met die jagluiperdwyfie Njozi te teel.
Resep: Kruisementjulep
Dié mengeldrankie is perfek om op ʼn warm lentedag in die tuin te geniet.
Ramaphosa spreek land binnekort weer toe
Die kabinet en nasionale koronavirusbevelsraad het Dinsdag vergader oor die huidige afsonderingsregulasies en of dit verslap moet word.
Uitdrukking: Lag soos ’n boer met tandpyn
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “lag soos ’n boer met tandpyn”.
Russell gaan in ’n Mercedes jaag
“Sien jou volgende jaar,” het Lewis Hamilton op sosiale media gedeel.
Verbruikersake: Kan jy eis dat jou vliegkaartjie terugbetaal word?
Duisende verbruikers het sedert die begin van die inperking al lus gevoel om hul hare uit hul koppe te trek omdat hulle nie vir vliegkaartjies vergoed word wat hulle nie weens vlugte wat as gevolg van die inperking afgestel is kon gebruik nie.