“Steph, ek gaan dood …” het Johan aan sy vrou gesê kort voor hy gesterf het.
Alles vir Dinsdag 7 September 2021
Inentings: Is vryheid belangriker as dwang?
Dié van ons wat wel inentings ondersteun, moet versigtig wees om nie die staat se moontlike planne te ondersteun om mense se liggaamlike integriteit te skend deur ’n naald onder dwang in hul arms te wil druk nie, skryf Kallie Kriel.
Irene-Louise, Riaan Benadé en Tasché kuier boaan Top-20
Irene-Louise van Wyk kraai steeds koning op dié week se Top-20.
‘Onlus-aanhitser’ kry borgtog
Die beweerde aanhitser is boonop reeds in 2019 gevonnis vir sy rol in die gewelddadige #FeesMustFall-betogings.
Minister eis geregtigheid vir melkboer
Thoko Didiza het gevra dat die polisie alles in die stryd werp om die aanvallers wat Werner Buchner sr. vermoor het, vas te trek.
#kouekoffie: Die vreugdes en uitdagings van moederskap en vrouwees
Al gaan dinge soms hóé woes en gebeur alles op ’n drafstap, is opgee natuurlik nie ’n opsie nie. Dis ’n kwessie van “staan op, trek jou poniestert reg en probeer weer”.
Voormalige Ferrari-baas deel positiewe Schumacher-nuus
In ’n onderhoud met Duitse media het Jean Todt gesê dat Schumacher “stadig maar seker” op die herstelpad is.
CR ‘verwelkom’ Zuma se parool
Die president het ook tydens die ANC se lekgotla gesê verskerpte pogings om misdaad te bekamp en die ekonomie weer op te bou, moet dringend aangewend word.
Belastingprotes: Pres. Ramaphosa: “Ons druk terug!”
Daar is sowat 60 miljoen mense in Suid-Afrika. Net 3 miljoen betaal 95% van alle inkomstebelasting en net 1 miljoen betaal 80% van alle inkomstebelasting.
Vyf dood in gru-ongeluk by Theewaterskloof-dam
Die sportnutsvoertuig het glo ʼn ander motor verbygesteek en kop aan kop met die vragmotor gebots.
Jaguar verfris sy F-Pace-reeks
Die F-Pace lyk nou voorwaar pragtig met sy allernuutste opknapping. Jaguar se enjins is puik, en die nuwe tegnologie indrukwekkend.
Gebede, geloof ná seuntjie agter wiel beland
Klein Daniel Kerswell (1) se grafie en emmertjie het langs sy lewelose lyfie gelê nadat hy ongesiens agter die voertuig se wiel beland het.
Beweerde 9/11-meesterbrein weer in hof
Die verhoor word ná twee jaar hervat, etlike dae voor die 20ste herdenking van die 9/11-terreuraanvalle.
Video: Outistiese kleuter ná drie dae gevind
Klein AJ het net ’n paar skrape en kneusplekke opgedoen en sy familie kan nie glo dat hy oorleef het nie.
Video: Nuuskierige walvis gee roeier ʼn stootjie
“Ek dink ek het vandag die beste walvisvideo van my lewe verfilm.”
‘Departement hou ons gyselaar’ – egpaar wat wil emigreer
Die egpaar het amper ’n jaar gelede reeds aansoek gedoen vir die nodige dokumente en reeds hul besittings verkoop om oorsee te trek.
Kuba eerste ter wêreld om kleuters in te ent
Die Kubaanse entstowwe is egter nie portuurbeoordeel nie en wag nog op goedkeuring van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO).
Verlig jou huis
Cara-Ann Potgieter van die dekor-en-meubelboetiek Palmy Living glo om ʼn tuiste te skep is veel meer as net die ontwerp daarvan – jy wil ook ʼn sekere atmosfeer met jou binnenshuise versiering skep
Ma gee seun aan polisie oor ná moord
Die man en sy vriendin het glo stry gekry en hy het haar na die nabygeleë bosse geneem.
Saai: Ander moontlikhede ná Landbank?
“Daar sal altyd geld vir boere beskikbaar wees. Dit moet net in die regte mengsel en teen die regte prys wees.”