ʼn Mens dink nooit regtig aan jou niere en die funksie wat dit verrig tot die dag wat dit nie meer werk nie.
Alles vir Dinsdag 7 September 2021
Lloyd se jaar word net beter
“Dit is ’n wonderlike gevoel,” het die Suid-Afrikaner gesê nadat hy vir die kwarteindstryd van die Amerikaanse Ope gekwalifiseer het.
Luister: Maroela Media is op soek na Afrikaans se grootste grap
Grappe is so eie aan Afrikaans soos koeksister, biltong en pannekoek en Maroela Media is op soek na die snaaksste Afrikaanse grap.
Helpende Hand spreek tekort vir Afrikaanse tuisversorgers aan
Baie Afrikaanse bejaardes vra na versorgers wat in hulle eie taal met hulle kan praat en hulle kan versorg. Flip Buys verduidelik hoe jy hierdie bejaardes en Afrikaanse tuisversorgingstudente kan help.
Familie gesoek ná liggame in rivier gevind is
Die polisie was na vier vermiste persone op soek toe hulle op die liggame van twee onbekende mans afgekom het.
32-jarige vermoor glo drie polisiebeamptes
Die polisiebeamptes is doodgeskiet en van hul vuurwapens beroof.
Kamma-biokinetikus wéér in hegtenis ná hy vlug
Johannes Christian van Belkum het hom glo as ʼn biokinetikus voorgedoen en na bewering tot R1 600 vir ʼn konsultasie gevra.
Nuwe Covid-19-gevalle heelwat laer as naweek
Net meer as 29 000 mense is Maandag vir die virus getoets.
Gedagte vir die dag: Fonteine van seën
“ … (D)ie water wat Ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee.” (Johannes 4:14)