Sy onoorwonne teenstander het vroeër Ronaldo Souza se arm tydens UFC262 gebreek, maar dit lyk nie asof dit die Suid-Afrikaner veel pla nie.
Alles vir Woensdag 8 September 2021
Peperduur brandweerstasie ‘wit olifant’
Die brandweerstasie in Ventersburg, wat sowat R14 miljoen gekos het, is in 2015 ingehuldig, maar die gemeenskap moet self brande blus.
Candy Benson weer terug in die hospitaal
“Candy was reeds 53 dae in die hospitaal en die dinge wat sy daar gesien en gehoor het, is ongelooflik.”
Kapsule-klerekas vir die 21ste eeu
Noudat ons lente vier, is dit ʼn goeie tyd om jou klerekas te herbedink. ʼn Kapsule-klerekas is ʼn staatmaker wat jou altyd soos ʼn stylikoon sal laat voel.
Nuwe horisonne wink vir jong SA mans
“As jy in mense belê, moet jy hulle ondersteun tot op ʼn punt waar hulle floreer sonder die risiko om terug te val.”
US-studente vies oor geen Afrikaans in klasse
StudentePlein dreig met regstappe, sou fakulteite voortgaan om dubbelmediumklasse in slegs Engels aan te bied.
Veilige ‘besoekersdag’ by Koster-begraafplaas
“Baie mense het vir ons gesê hulle wil graag die begraafplaas besoek, maar is te bang hulle word die slagoffers van misdaad.”
#JongStemme: Boeliery in die werksplek
Ek glo die sogenoemde “politiek” binne die werksplek gaan hand-aan-hand met onderliggende boeliery, skryf Lindy Steyn, ʼn studentewerwer asook ʼn nauurse finalejaar BCom (Ondernemingsbestuur)-student aan Akademia.
Video: Historiese hotel in Noordwes brand af
Intussen het ʼn hospitaal in dieselfde provinsie ook Woensdagoggend aan die brand geslaan.
Guinee en Zambië: Staatsgreep en verkiesing
In Afrika is vreedsame regimeveranderings ongelukkig steeds die uitsondering.
Matrikulant ‘vlieg deur lug’ toe bakkie bromponie tref
Die bestuurder van die bakkie het die meisie glo ná die ongeluk hardhandig uit die pad probeer sleep.
Duane, Faf teen Aussies losgelaat
“Australië is gevaarlik met die bal in die hand en hulle speel voor hul tuisskare. Daarom is ek bly dat hierdie spelers terug is; hulle weet hoe om druksituasies te hanteer.”
Staatsversekeraar ‘wesenlik bankrot’ weens onluste
“Sasria het ʼn balansstaat van R9 miljard en eise van tussen R20 miljard en R25 miljard staar ons in die gesig.”
Protea-kolwers wéér deurmekaar gedraai
Die span vir die komende T20-Wêreldbeker word môre bekend gemaak.
Dwaalkoeël by begrafnis tref inwoner van ouetehuis
Honderde patrone is glo by die begrafnis van Kebby Maphatsoe, ’n MK-veteraan, afgevuur. Kyk die video hier:
Man dood toe BMW in rivier beland
Die bestuurder se liggaam het op onverklaarbare wyse op ʼn sementpaadjie langs die rivier beland.
Munisipale werker byna verskeur
Die werker was glo besig om ʼn stormwaterdrein te ondersoek toe vier honde hom aangeval het.
Video: Waaghals se langste vlug deur tonnels
“Ek het in my sitkamer saam met jou geskree toe ek my asem teruggekry het! Die presisie en meesterlike beheer was ongelooflik om te sien.”
My kind is siek, wat nou?
Kennis en kommunikasie is belangrike faktore wanneer dit by ʼn gesin met ʼn siek kind se geestesgesondheid kom.
Video: Etienne Fourie gesels oor ‘Man in die maan’
Jaco Jacobs gesels met Etienne Fourie, skrywer van Afrikaanse flieks soos ‘Die windpomp’ en ‘Dis koue kos, skat’, oor sy debuutroman.