Pieter Kloppers, direkteur van studentesake aan die US, het blykbaar vir huiskomiteelede gesê dat hulle “niks verkeerd doen” deur die gebruik van Afrikaans te verbied nie.
Alles vir Woensdag 8 September 2021
Tegno-regruk vir die lente
“Dit is ʼn menslike behoefte om te wil uitsorteer as die winter vir die lente plek maak.”
Eerste kunstefees wat op SA-televisie uitgesaai word
Die Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal, Fees TV, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai sal word.
Tugkomitee bevind Barrett onskuldig
Volgens die komitee was daar geen sprake van opsetlike en roekelose gevaarlike spel nie en die rooikaartbeslissing is teruggetrek.
Toyota begin koers verander
Hibridiese tegnologie is nie vir Toyota ʼn nuutjie nie, dink maar aan produkte soos die Prius. Daar sal egter binnekort ʼn eg Suid-Afrikaanse Toyota met ʼn hibridiese dryfstelsel wees.
R700 vir registrasie van voertuig ‘belaglik’
Motoriste en organisasies het woedend gereageer op voorgestelde gewysigde gelde vir dienste wat die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) lewer.
Kleuter wat byna verdrink, in hospitaal
ʼn Man, vermoedelik die buurman, was besig om kardiopulmonêre resussitasie (KPR) op die seun toe te pas.
Munisipale bestuurder strafregtelik aangekla oor riool
Die onuithoudbare stank kan sommige dae tot by die nabygeleë Bela Mall geruik word.
Smith kan Goosen se skoene volstaan
Met Johan Goosen wat positief vir Covid-19 getoets het, sal Jake White waarskynlik Chris Smith naderwink om die no. 10-trui te dra.
Veiligheidswag dood ná kitsbank ontplof
Rowers het die winkelsentrum in Bela-Bela bestorm.
Wiele2Wiele ry met Hyundai se nuwe Palisade
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se GR Yaris. Hulle ry ook met Hyundai se nuwe prestigesportnutsmodel – die Palisade.
Gedig: God die digter
TT Cloete se roerende gedig “God die digter”.
Drie kinderliggame in rivier in Limpopo
Die kinders het meer as ʼn week gelede verdwyn. Hulle was steeds in hul skoolklere geklee.
Nuwe Taliban-regering onbuigsaam; betogings neem toe
Die groep, wat mense in die 1990’s in stadions tereggestel en die hande van diewe afgekap het, het vantevore gesê hy gaan geen weerstand teen sy bewind duld nie.
Polisie, boere stuit ‘rowers’ in Noordwes
Die verdagtes het in ʼn bakkie weggejaag wat kort daarna omgeslaan het.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal steeds
Meer nuwe gevalle is wel aangemeld as ʼn dag tevore.
Gedagte vir die dag: Doen dit self
Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. (2 Korintiërs 10:4-5)