Die aanvallers het glo kontant en vuurwapens by die man geëis nadat hulle hom moontlik vir ʼn veiligheidswag aangesien het.
Alles vir Vrydag 10 September 2021
Wen met jou braaiwenk!
Het jy ʼn braaiwenk? Deel dit met ons en wen dalk ʼn heerlike geskenkpak van Ina Lessing – alles wat jy vir jou volgende braai benodig!
Leierskap in fokus: Die hamerleierskapstyl
As leier van enige onderneming of organisasie het jy drie hooffunksies, naamlik om te luister, om ’n hoë vlak van selfbewustheid te ontwikkel en om met empatie te kommunikeer.
Covid-vrese kelder vyfde toets
“Indië het Engelse krieket in die steek gelaat, maar in dieselfde asem het Engeland ook Suid-Afrikaanse krieket teleurgestel.”
Hollywood: Enrique Iglesias tree dalk uit; ‘The Matrix’ herleef
Keanu Reeves sal die rol van Neo in ‘The Matrix Resurrections’ hervat.
#JongStemme: ʼn Boodskap van hoop
Golwe kom, maar hulle gaan ook. So, hou vas! Ons is in die middel van die pandemie waar ʼn skrikwekkende golf besig is om oor die wêreld te spoel, skryf Danica Meiring.
Baba ontvoer toe moordenaars ontsnap
Twee veroordeelde moordenaars het Woensdag uit die Leeuwkop-gevangenis ontsnap en op ’n Johannesburgse huishouding toegeslaan.
Renault stel sy Sandero-vervanger bekend
Renault het uiteindelik sy splinternuwe Kiger bekendgestel.
Strenger wetgewing oor raskwotas eers gestuit
Opposisiepartye wat nie met die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming saamgestem het nie, het Donderdag saam uitgestap, wat die vergadering sonder ʼn kworum gelaat het.
Inentingsertifikaat binnekort in SA beskikbaar
Die land is eindelik besig om uit die greep van die derde golf te beweeg.
Merweville skep asem na voerskenking
“Dit is hartseer om te sien hoe die veld in dié gebied lyk, maar merkwaardig om te sien hoe boere hulp aan medeboere verleen.”
‘Die pad na selfbestuur’: Skep omstandighede vir voortbestaan
Hierdie visie kom in die praktyk daarop neer dat die omstandighede geskep moet word sodat Afrikaners blywend vry, veilig en voorspoedig hier kan bly.
Jake kry vir Bismarck op Loftus
Nodeloos om te sê, Jake White is in sy noppies met sy nuutste Loftus-aanwins – al is John Smit in sy Springbokdae gereeld bó die vurige haker gekies.
Geliefde onderwyser dood in woonstel gekry
Hanelise Klopper, ook bekend as juffrou Hanna, is Woensdag oorlede.
Quade terug, maar Bokke kan hom sekerlik ook platduik
As Suid-Afrikaners het ons baie vertroue in die Springbokke se verdediging, maar Faf de Klerk het terselfdertyd gewaarsku dat die Wallabies nie ligtelik opgeneem moet word nie.
SA kinders deel van Covid-entstofproef
Die eerste Suid-Afrikaanse kind, uit ʼn groep van 2 000, word vandag ingeënt.
Luister: Maroela-leser se ode aan Morné Steyn
“Hy is myns insiens die beste losskakel ter wêreld. Ek wou dit graag in my liedjie met die wêreld deel en hoop dat hy ook daarvan sal hou.”
Vrou in kar buite Nelspruit doodgeskiet
Die slagoffer is deur verdagtes in ʼn wit Mercedes-Benz voorgekeer.
Boek: ‘ʼn Sonneblom vir elke dag’ – Susan Coetzer
“Kom ons maak dit ons doel om elke dag ʼn rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk.”
Parys-boere se lot vandag bekend…
Die vyf boere se verhoor het reeds in Mei 2017 begin en is sedertdien talle kere uitgestel.