Dié sjokoladekoek sal jou voete onder jou uitslaan. Dis so maklik selfs kinders kan dit maak!
Alles vir Vrydag 10 September 2021
Terugslag vir klein Daniel Kerswell
Die seuntjie het Donderdag ʼn breinskandering gekry nadat hy vroeër stuipe begin kry het.
Plaasaanval: Egpaar op stoep oorval, aangerand
Die egpaar is die huis binnegedwing en is met ʼn sambok en ʼn breekyster aangerand.
Niehaus het sewe dae om te appelleer teen afdanking
Die ANC sê in ʼn brief aan Carl Niehaus hy kan sy persoonlike besittings by veiligheidswagte by Luthuli-huis gaan afhaal.
Voortgesette daling in Covid-19-syfers
Daar is tans 121 009 aktiewe gevalle landwyd.
Gedagte vir die dag: Wapens vir die sending
… “(T)oe jy nog onder die vyeboom was, het Ek jou al gesien”. (Johannes 1:48)