Wie is tans die beste span in Suid-Afrika? Hou maar vir eers by die Blou.
Lees meerAlles vir Saterdag 11 September 2021
Dagvaarding op prins Andrew bestel oor seksuele aanranding
Die eerste verhoor in die saak sal na verwagting Maandag plaasvind.
Onwettige goudprosessering in Pelgrimsrus ontdek
Die man het Vrydag in die Graskop-landdroshof verskyn in verband met onwettige mynboubedrywighede.
Hofklap vir gewese Eskom-hoof wat kerm oor twiet
Eskom se voormalige uitvoerende hoof wou hê die 72-jarige Barbara Tanton moes ʼn halfmiljoen in skadevergoeding aan hom betaal ná ʼn twiet wat sy geplaas het.
‘Huurmoordenaars’ om man, skoonma uit die weg te ruim
Ses mense, insluitend die man se vrou, is in hegtenis geneem.
Derde hartoperasie vir sewejarige
Logan Dyssel is heeltemal doof ná sy eerste hartoperasie op sewe maande.
OVK gereed vir geloofwaardige, regverdige verkiesing, meen komitees
Die komitees vir binnelandse sake en sekuriteit en justisie is tevrede dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) gereed en bekwaam is om geloofwaardige plaaslike verkiesings te hou binne die beperkings weens Covid-19.
Internasionale oorsig: Hou op hoop vir ʼn gematigde Taliban-regering
Die Taliban het vroeër die week tydens ʼn mediakonferensie sy nuwe regering vir Afghanistan bekendgemaak en presies die teenoorgestelde gedoen as wat hy belowe het.
WGO twyfel nou of entstof die pandemie kan beëindig
As ons in ag neem dat Covid deurlopend sal muteer en by ons sal bly, net soos griep, dan moet ons antisipeer hoe om ons inentingstrategie geleidelik aan te pas.
Toyota vereer Olimpiese én Paralimpiese sterre
“Hul vertonings het nie net hoop vir ons land gegee nie, maar ook die res van die wêreld geïnspireer.”
Action Society ondersteun desentralisasie van SAPD
“Die ANC probeer doelbewus seker maak dat die polisie in die Wes-Kaap nie voldoende hulpbronne het nie, sodat Wes-Kaapse inwoners kwaad kan word vir die provinsiale regering.”
Theranos-saak uitgestel oor moontlike Covid-blootstelling
Elizabeth Holmes was die jongste selfgemaakte miljardêr en is as “visionêr” selfs met Steve Jobs vergelyk.
Beperkingsbevel bekom teen polisiehoë Adeline Shezi
Die saak vorm deel van ʼn groter ondersoek deur die OD na korrupsie by die SAPD se tegnologiebestuursafdeling.
Waghond gee haar lewe om gesin te red
Die pitbull het verbete bly veg om haar gesin tydens ʼn huisroof te beskerm.
Soldaat by haar huis vermoor
ʼn 30-jarige vrou, ʼn lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, is Donderdagoggend by haar huis in Tonga naby Komatipoort vermoor.
Gholf: Bezuidenhout sak terug op Wentworth
Suid-Afrika se Christiaan Bezuidenhout het dit Vrydag in Wentworth heel rustig in die tweede ronde van die BMW PGA-kampioenskap gevat.
Vroue-krieket: Proteas blom teen die Windies
Daar is ʼn ou uitdrukking in sport dat jy beter raak namate jy meer speel. In die geval van die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan is dit in die kol.
Spanpoging help Proteas om Sri Lanka te sink
Is hierdie die swaeltjie wat die begin van ’n Protea-somer inlui, of gaan hy (soos baie ander in die onlangse geskiedenis) maar weer die hasepad terug na die wintermaande kies?
Brand breek uit by Kendal-kragstasie
Dit is nog nie duidelik watter impak dit op die nasionale kragnetwerk kan hê nie.
Man gevonnis oor verkragting van 14-jarige seun
“Hulle het die deur oopgebreek en op die angsbevange 14-jarige afgekom. Sy mond was toegebind. Hy het gesê hy is verkrag.”