Die man het homself Vrydagoggend aan die ondersoekbeamptes oorgegee.
Alles vir Saterdag 11 September 2021
Steeds baie woede, hartseer twee dekades ná 9/11
Baie het gebeur sedert daardie noodlottige oggend in die VSA twee dekades gelede.
12 keer lewenslank vir ‘Tembisa-monster’
Die man het tereg gestaan op 104 aanklagte van onder andere verkragting, ontvoering, die rig van ʼn vuurwapen, roof met verswarende omstandighede, aanranding en poging tot moord
Covid-19-statistieke: Só staan sake
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Wapens vir die sending
“As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was”. (Johannes 13:14)