Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand die land toegespreek oor afsonderingsregulasies om die verspreiding van Covid-19 te bekamp.
Lees meerAlles vir Sondag 12 September 2021
Watwou! Proteas beklink reeks in Sri Lanka
Dit is die Suid-Afrikaners se derde agtereenvolgende T20-reeksoorwinning nadat hulle ook vroeër met die Wes-Indiese Eilande en Ierland afgereken het.
Kyk: Verstappen en Hamilton-kruitvat ontplof in Italië
“Dit is soms beter om net weg te stap totdat ’n mens bedaar het.”
Ramaphosa spreek weer die land toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal Sondagaand die land om 20:00 toespreek oor verwikkelings in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Tjailatyd vir getroue K9-lede
Die twee honde was agt jaar lank deel van die stad se metropolisie-eenheid.
14 sterf toe weerlig slaan
Minstens 14 mense van dieselfde familie is dood.
Motorfietsrenne: Binder-broers sewende
Suid-Afrika se Brad en Darryn Binder moes Sondagmiddag in Aragon in die Spaanse Grand Prix vir motorfietse weer met sewende plekke tevrede wees.
Reisverbod na Mauritius opgehef
Die reisverbod tussen Suid-Afrika en Mauritius is opgehef.
Quade straf slordige Springbokke
Dit is ’n hartseer verhaal wanneer jou span die meeste drieë druk, maar steeds die wedstryd verloor.
Dis uiteindelik weer tyd vir Perdekrag!
In dié verkorte episode ry Brendon Staniforth met twee elektriese motors – Mini se Cooper SE en Volkswagen se e-Golf.
’n Lappop help skuld delg
Nie net het Doris Brasch, Carike Keuzenkamp en vele ander dit besing nie, maar dit verskaf ook reeds van die Voortrekkerdae af baie plesier aan menige jong dogter. Die unieke lappop is selfs na die rebellie van 1914 as ʼn fondsinsamelaar aangewend.
Engeland laat vaar planne vir inentingspaspoorte
Die gesondheidsminister het gesê die idee van verpligte dokumentasie by ontspanningsgeleenthede het hom ongemaklik laat voel.
Bedrieglike aanlyn verhoudings kos SA’ners duisende
Suid-Afrika is 18de op die lys van 20 lande waar mense die meeste val vir sogenaamde bedrieglike liefdesverhoudings. Slagoffers betaal jaarliks duisende rande aan dié swendelaars wat hulle aanlyn inloop.
Kaapstad wil onwettige byeenkomste vasvat
Die departement het die afgelope vyf maande 49 ongemagtigde byeenkomste geïdentifiseer deur sosiale media en wenke aan die kantoor.
Rugbykampioenskap: All Blacks spoel oor die Poemas
Die Nieu-Seelanders het die Argentynse Poemas Sondagoggend aan die Goudkus buite Brisbane met 39-0 verwoes.
Franna Benadé se splinternuwe seisoen
Ná agt albums en jare as aanbiddingsleier, sing op kampe en ook in kerke, het Franna Benadé ’n nuwe lied in sy hart én album op die rak. ʼn Splinternuwe seisoen op die randjie van sestig waarin God se goeie nuus gehoor móét word.
Zirk van den Berg se toorwoorde oor barre landskap
Sy woorde oor Namibië kom sit onder jou vel, die sterre wat snags só naby flonker dat jy hulle wil aanraak, die verganklikheid van ’n lewe, die onnodigheid van wreedheid en ook oor oorlog laat jou emosies tussen weersin en trane wissel.
Internasionale oorsig: Desperate poging van Merkel om haar party te red
Merkel is die eerste Duitse bondskanselier sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog wat haar posisie vrywillig opgee om na sestien jaar in dié magtige posisie af te tree.
Pandemie dra by tot stygende selfmoordsyfers
Volgens die WGO eis selfmoord jaarliks die lewe van meer as 700 000 mense wêreldwyd.
Gekloonde kamele in groot aanvraag vir skoonheidskompetisies
Skoonheidskompetisies is nie die enigste dryfveer vir die kloningsbedryf nie. Talle kliënte wil resieskamele of diere, wat groot hoeveelhede melk vervaardig, reproduseer.