Dit is die negende agtereenvolgende naweek van betogings in Frankryk.
Alles vir Sondag 12 September 2021
Foto’s: Pure Bul-plesier op Loftus
Die Blou Bulle was gister bo in ’n eensydige eindstryd teen die Haaie.
Zimbabwe begin skuld terugbetaal
Zimbabwe het vir die eerste keer in twee dekades betalings gemaak aan ʼn groep welgestelde lande wat as die “Paris Club” bekendstaan.
’n Toekoms vol hoop, ʼn blink toekoms vir Sonia
Ek sluk hard om trane van opgewondenheid te keer en glimlag oor hierdie onverwagse, reusegeskenk!
DNS verbind man met moord op onderwyser
Die Australiese onderwyser Shanae Brooke Edwards se vriendin moes magteloos oor die foon luister hoe sy vermoor word.
Baba Ayden vier dalk eerste verjaardag in hospitaal
Ayden van Niekerk is reeds die afgelope vier maande in die hospitaal en het verskeie terugslae beleef.
Man bedrieg motorhandelaars met R1,6 miljoen
Die man het vervalste bankstate, salarisstrokies en ID-dokument gebruik om voertuigfinansiering te bekom.
Reisagente optimisties oor aanlyn gesondheidsertifikaat
Die Vereniging van Suider-Afrikaanse Reisagente (Asata) meen ʼn digitale inentingsertifikaat kan grensverskuiwend wees vir reisigers.
Só word Jaap Steyn onthou
“Jaap was een van mees belese mense wat ek geken het. Hy was onsettend lojaal, verskriklik beskeie en het ʼn vlymskerp humorsin gehad.”
Gholf: Bezuidenhout by in wedloop
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Christiaan Bezuidenhout kan die kaarte lelik deurmekaar krap wanneer hy Sondagmiddag op Wentworth in Engeland in die laaste ronde van die BMW PGA-kampioenskap afslaan.
Tennis: Emma Raducanu se sprokiesverhaal
Die Britte het 44 jaar lank hiervoor gesmag en wêreldtennis het nie geglo dat dit moontlik sou wees nie.
Vrou se liggaam by Van Stadensrivierbrug gevind
‘n Verlate motor by die brug het agterdog gewek.
Moenie apartheidsmisdade ‘eensydig vervolg’
Die Nasionale Vervolgingsgesag wil politiek gedrewe misdade ondersoek en vervolg, maar die burgerregtegroep AfriForum waarsku dat dit nie ʼn eensydige proses mag wees nie.
Covid-19-gevalle daal verder
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Geestelike verwarring
Toe antwoord Jesus: “Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die lydensbeker drink wat Ek gaan drink?” “Ons kan,” antwoord hulle.” (Matteus 20:22)