Die 26-jarige man het sy ma daarvan beskuldig dat sy kos in haar slaapkamer wegsteek.
Lees meerAlles vir Maandag 13 September 2021
Reusestorm peil op Texas af
Die storm kan moontlik in ’n orkaan ontaard.
Tiener beland onder groot buiteband
Die 14-jarige seun het ernstige inwendige beserings tydens die voorval opgedoen.
‘Ons kind is terug,’ juig ma ná ontvoering
Alicia Lamprecht sê haar babaseun is met karstoeltjie en al by ʼn bewegende motor uitgegooi.
AfriForum nader hof oor Zuma se parool
Die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, Arthur Fraser, het glo ook versuim om op ʼn amptelike skrywe van die burgerregteorganisasie te reageer.
Oorvol trok met liggame ‘pandemie se skuld’
Verkeersbeamptes het die vragmotor Saterdag gedurende ’n roetine-ondersoek by ’n weegbrug op die N2 voorgekeer.
‘Pedofiel’ glo by dagsorg in Soweto
Maatskaplike werkers is na die dagsorgsentrum ontbied ná gerugte dat ʼn kleuter by die sentrum verkrag is.
ToekomsVenster: Wees bly
Omstandighede bepaal nie ons vreugde nie. Ons blydskap is in Christus en dit sê alles.
Ma voor kleuterskool aan die brand gesteek
Die vrou het kort ná die voorval in ʼn oop veld langs die skool gaan rol waar die man glo probeer het om oor haar te ry.
Strenger afsonderings voorland vir volhoubare varkbedryf
“Die stigma van Afrikavarkpes klou aan ons en hoewel China nou varke kort omdat hulle besig is om hulle nasionale kudde op te bou, kan ons nie daardie mark binnedring nie.”
Fliek oor aborsie wen topprys op Italiaanse fliekfees
Dit kom ses weke ná omstrede nuwe wetgewing wat aborsies in Texas, VSA, verbied.
Replika van Grietjie bly nou op erfenisterrein
Die Voortrekkermonument en die Bloedrivier-erfenisterrein het Maandag ʼn geskiedkundige skenking van die ZAR Kanonniersvereniging ontvang.
SA universiteite fnuik fopnuus – studie
“Hierdie biblioteke het hul webwerwe en LibGuides gebruik om gehalte- en geloofwaardige Covid-19-hulpbronne en inligting te verskaf en toegang daartoe te bevorder.”
Publiek kan nou óók in ruimte vaar
Drie lede van die Amerikaanse publiek sal Woensdag saam met ʼn miljardêr die hemelruim gaan verken.
Kyk: Nuwe Mej. SA sal hiér nesskrop
Die nuwe titelhouer sal ʼn pakket van pryse ter waarde van meer as R3 miljoen wen, wat die jaarlange gebruik van ʼn gemeubileerde woonstel in dié luukse woonstelblok insluit.
Vermoorde boer se matriekklas bied beloning aan
“Sy moord het ons uit ons skoene geruk.”
Alcaraz, SA se Harris klim verder op ranglys
Op tennis se wêreldranglys vir vroue het die Amerikaanse Ope-kampioen Emma Raducanu 127 plekke opgeskuif.
Foto’s: ‘Binnelanders’ se skattige Vicky laat hare waai
Sy het self met die idee vorendag gekom om haar lang, dik bos hare af te sny om die oorlede karakter, Elana, te vereer.
Tweeling al dae lank sonder krag
Eskom wag nou eers vir ʼn nuwe transformator om op dié dorp aan te kom.
Boek: Babadierestories
Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal kinders in ʼn oogwink droomland toe stuur.