Aansoeke om dié land vir langer as drie maande te verlaat, het die afgelope paar maande die hoogte ingeskiet.
Alles vir Maandag 13 September 2021
Woord: afrokkel
Waar kom ons aan die woord “afrokkel”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Identifiseer peste en plae met nuwe Corteva-app
“Insekte en ander plae veroorsaak verliese van ongeveer $21,5 miljard (R305,62 miljard) aan gewasse.”
Kapers jaag met baba weg
Die gekaapte motor is later opgespoor, maar die sewe maande oue seuntjie was skoonveld.
Sepiegids: Wat gaan aan tussen Delia en Chanel in ‘Binnelanders’?
Vandeesweek deel Chanel skokkende nuus met Danny in ‘Binnelanders’ en in ‘Suidooster’ wonder Ty en Lee-Ann oor die toekoms.
Motorbedryf begin weer spiere bult
Verkope van nuwe motors het in Augustus weer begin kop optel ná die “perfekte storm” wat die Suid-Afrikaanse ekonomie in Julie getref en ʼn enorme uitwerking op die motorbedryf gehad het.
Dankie ABBA vir soveel oomblikke
Ek het met Jimmy Swaggart, Anneli van Rooyen en Gé Korsten grootgeword. So tussendeur was daar ook natuurlik boeremusiek en dan was daar ABBA.
Resep: Basiliepesto vir pasta
Bêre orige pesto in ʼn gesteriliseerde flessie, met ʼn dun lagie olyfolie bo-oor geskink, in die yskas.
Restaurante steun nie ent-paspoorte
Die Restaurantvereniging van Suid-Afrika sê hoewel hy die verlenging van die aandklokreël verwelkom, is die bedryf reeds gebroke.
Verstappen gestraf ná botsing met Hamilton
Daar is bevind dat Verstappen “hoofsaaklik die skuld dra” vir Sondag se ongeluk met Lewis Hamilton tydens die Italiaanse Grand Prix.
Baba met Covid weer tuis
Die drie maande oue baba Eon Maree van Secunda is op sy ma se verjaarsdag uit die hospitaal ontslaan.
Spog met jou eie Afrikaners is plesierig-hemp
Nou kan jy vir almal wys jy is ook deel van dié plesierigheid!
Bethlehem-trustee helder oordag in museum aangerand
“Daar is geen sigbare polisiëring in die museum se omgewing nie en skelms heers oor ons. Ons harte is baie seer oor Maritha.”
Debat toe vrou met haar spens wil spog
Een produk in haar spens het ‘n debat op sosiale media ontketen.
Kanadese paar skenk vleis vir SA kinderhuise
“Dit is werklik ʼn groot seën dat twee wildvreemdelinge hul harte só vir ons oopgemaak het.”
Polisiehond sleep verdagte uit rivier
ʼn Beweerde moordenaar het glo die polisie probeer ontduik deur in die rivier te spring.
‘Swak dissipline het ons gekos’, sê Bok-afrigter
“In die eerste 20 minute het ek gedink ons het die oorhand en beheer oor die wedstryd, maar ons kon dit nie in die laaste 20 minute doen nie.”
Nog ’n prys vir Willem Anker
Die wenners van die jaarlikse kykNET-Rapport Boekpryse, die Jan Rabie-Rapportprys en Boekresensent van die Jaar is pas bekendgemaak.
Werker ‘gee lewe’ toe lodge brand
’n Groot gedeelte van die historiese lodge het afgebrand nadat ’n brand Saterdag in een van die vertrekke uitgebreek het.
Pfizer-entstof vir 12-jariges en ouer goedgekeur
Die Delta-variant van Covid-19 is blykbaar meer aansteeklik vir kinders en hulle is ook meer geraak tydens die derde vlaag as in die vorige vlae.