“Ek kon die koerantopskrifte al visualiseer. Ek het die ergste verwag en is steeds bang.”
Alles vir Maandag 13 September 2021
Ma beken moord op siek dogter
“Sy het geen lewensgehalte meer gehad nie,” het ʼn ma van Nieu-Seeland in die hof aangevoer.
KKNK-stigterslid sterf
Fourie was bekend vir sy dramas ‘Faan se trein’, ‘Ek, Anna van Wyk’ en ’Die koggelaar’.
Partye nou beboet vir valse inligting
Politieke partye en hul kandidate sal nou twee keer moet dink oor inligting wat hulle aan kiesers oordra.
Foto’s: Lil Nas X, Olivia Rodrigo maak skoonskip met VMA-pryse
Die program is geopen deur Madonna, wat in 1984 VMA-geskiedenis gemaak het met ʼn inhuldigingsvertoning van haar liedjie “Like a virgin”.
Spoegwolf sorg vir ‘energieke manewales’ met albumbekendstelling
Dit was ʼn aand van goeie musiek, wyn uit die Kaap en kos van topgehalte.
Britney vanjaar se invloedrykste; spog met verloofring
Die diamantring van vier karaat is gegraveer met die woord “lioness”, Asghari se bynaam vir die sangeres.
Bejaarde dood toe taxi teen motor bots
Twee mense is ook tydens die voorval ernstig beseer.
Ondersteuning laat Novak selfs ná nederlaag glimlag
“Natuurlik is ek hartseer, daar was so baie op die spel. Maar selfs al het ek nie gewen nie, is ek steeds die gelukkigste man ter wêreld, want julle het my baie spesiaal laat voel.”
‘Hef regulasies en ramptoestand op’ – DA
Hoewel die DA die skuif na vlak 2 verwelkom, wil die party dit verder voer en Ramaphosa vra om alle regulasies én die ramptoestand op te hef.
Wat die hart van vol is
So veel as 225 Suid-Afrikaners sterf elke dag aan hartverwante siektes en daar is tien beroertes elke uur in ons land.
Liefdesdriehoek lei glo tot verpleër se dood
Die verpleër en sy meisie het drankies in die verpleegstershuis geniet, toe die meisie se eks-kêrel daar instorm.
Verdagte doodgeskiet tydens rooftog by lisensiekantoor
Die vermeende rowers se planne om die lisensiekantoor te beroof, is egter in die wiele gery toe veiligheidspersoneel betyds daarheen ontplooi is.
Covid-19-statistieke: Byna 4 000 nuwe gevalle
Nog 3 961 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Wat volg op oorgawe?
“Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen.” (Johannes 17:4)