Die nuwe Corolla Cross is van 1 November beskikbaar en vir die eerste keer in Suid-Afrika neem Toyota voorafbestellings vir dié buksie.
Alles vir Dinsdag 14 September 2021
Baba Christian sterf terwyl hy op lewer wag
“Ons weet hy is nou aan Jesus se voete en verlos van pyn.”
Bejaarde sterf in grasdakbrand
Brandweerlede het byna sewe uur lank gespook om die brand in bedwang te bring.
F1-kenners bevraagteken Verstappen se straf
“Wat gebeur het, is deel van die sport. As jy elke keer ’n renjaer vir so iets straf gaan hulle dit binnekort nie meer waag om mekaar verby te steek nie.”
Top-20: Luister na Franja, Christia se nuwe musiek
Christia Visser en Franja du Plessis se nuwe musiek betree die week se Top-20.
Toekoms van BRICS ná Covid: Sal SA steeds inpas?
In die afgelope dekade het die eens blink Suid-Afrikaanse ster internasionaal en in die Afrika-konteks taamlik onder die bewind van oudpresident Jacob Zuma verdof. Vandag is Suid-Afrika lank nie meer die onbetwiste ekonomiese en diplomatieke leierstaat in Afrika nie.
Kaapse universiteit wil inenting verplig
Indien die voorstel aanvaar word, sal alle voornemende studente ʼn bewys van inenting moet toon voordat hulle vir studies kan registreer.
Howe se IT-stelsel steeds af
Intussen word die betaling aan begunstigdes van kinderonderhoudgelde weens die kuberaanval vertraag.
Boek: ‘Elle-reeks Omnibus 3’ – Christien Neser
In ‘Middernagklub’, ‘Pienk bikini’ en ‘Strikdans’ is daar superhipermega avonture wat op Elle en haar pelle wag…
Ontstoke inwoners neem Eskom-werkers as gyselaars
Die gyselaarsdrama spruit uit ongelukkigheid oor ’n stukkende minisubstasie.
Resep: Suurlemoen-en-knoffelhoender
Hierdie prutpotresep kan maklik aangepas word om bestanddele in te sluit wat in jou koskas beskikbaar is.
Cooper se Aussie-burgerskap kry momentum ná wenskop
“Quade Cooper se paspoort moet by sy Wallabies-trui pas. Hy is ’n Australiese held.”
Klein Daniel maak sy oë oop
Daniel Kerswell, die kind wat onder ʼn motorwiel beland het, het Sondag sy tweede verjaardag in die hospitaal gevier.
Uitdrukking: Skater van die lag
Waar kom ons daaraan om te sê iemand “skater van die lag”? Taaltoffie stel ondersoek in.
All Blacks byt aan Bokke se ranglyshakskene
Suid-Afrika is steeds die voorste rugbyland ter wêreld, maar hy sal in sy truspieëltjie moet begin kyk; Nieu-Seeland kom al hoe nader.
Motoris op N1 tot stilstand gedwing, beroof, geskiet
Boosdoeners het vermoedelik ysterpenne op die snelweg geplaas.
Druk op Ramaphosa om wette te bekragtig
Die drie wetsontwerpe maak onder meer voorsiening vir strenger strawwe vir oortreders van geslagsgebaseerde geweld.
Betalings van kinderonderhoud vertraag
’n Kuberaanval is onlangs op die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling se IT-stelsel uitgevoer.
Covid-19-statistieke: Dodetal steek 85 000-merk verby
Een uit tien toetse kom in dié stadium positief terug.
Gedagte vir die dag: Argumente of gehoorsaamheid?
Maar ek is bang dat julle gedagtes weggelei sal word van die onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus, … (2 Korintiërs 11:3)