Het jy geweet daiquiri’s is na ʼn dorp in Kuba vernoem?
Alles vir Woensdag 15 September 2021
Video: Nicole Jaekel Strauss gesels oor ‘Om alleen te gaan’
‘Om alleen te gaan’ is ʼn roman vir die fiksie-fynproewer. Dit is die verhaal van Cato, wat in haar middeljare ná ʼn ernstige verlies op ʼn hartsreis na die Nyl gaan.
Swaar straf vir plaasaanvaller wat verkrag
“ʼn Vonnis van 10 jaar is myns insiens ʼn gans te ligte straf wat nie die erns van die saak weerspieël nie,” het die regter tydens die beskuldigde se vonnisoplegging gesê.
Sewe op ’n streep vir Proteas!
In T20-krieket lyk dit of die Proteas met ’n wenresep vorendag gekom het.
Gedig: Woord en sin
“Al wat myne is
is my sinne;
in sinne is alle woorde
mýne.” Lees hier JC Steyn se treffende gedig, “Woord en sin”.
Liggaam op kleinhoewe dié van outistiese seun
Die seun is op 9 Mei die laaste keer by sy ma se huis in die Zithobeni-nedersetting digby Bronkhorstspruit gewaar.
Polisie ‘onbevoeg’ met misdaad in sy midde
Die polisiediens word daarvan beskuldig dat hy nie net ʼn gebrek aan bevoegdheid het nie, maar ook aan integriteit.
Soektog na sussies eindig tragies
Die sussies is op 23 Augustus die laaste keer saam met ʼn 26-jarige vrou wat glo verstandelik gestremd is, gesien.
DA jaag meer magte vir Kaapstad
Die DA-kandidaat om burgemeester van Kaapstad te word, Geordin Hill-Lewis, het gesê as hy verkies word sal hy proaktief meer magte vir Kaapstad toe-eien sodat die Moederstad nie deel vorm van die landwye verval onder ANC-regering nie.
Matriekeksamen begin vroeër weens verkiesing
Die raad van onderwysministers het ʼn spesiale vergadering gehou waartydens die besluit geneem is.
Kombi ploeg vas in onklaar bakkie
ʼn Groep mans was besig om die bakkie te stoot toe die ongeluk gebeur het.
SA brandbestryders keer uit Kanada terug
Altesame 100 brandbestryders, van wie 30 vroue, het oor die afgelope maand gehelp om verwoestende veldbrande in Manitoba te bestry.
Verkeersbeampte sterf toe sy bus met entstowwe begelei
Poppy Moaka was op ’n motorfiets toe sy in ’n botsing met twee motors, waaronder ’n polisievoertuig, betrokke was.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal verder
Die positiwiteitskoers vir nuwe Covid-19-toetse is nou onder 10%.
Gedagte vir die dag: Waarvan moet jy afstand doen?
Maar ons het van die heimlike dinge wat skandelik is, afstand gedoen … (2 Korintiërs 4:2, 1953-vertaling)