Die eerste ding waarvoor Tryston Jansen van Vuuren (14) gevra het ná sy operasie, was ʼn McDonalds-kaasburger.
Alles vir Sondag 19 September 2021
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 8%
’n Kwart van die nuwe infeksies is in KwaZulu-Natal aangemeld.
Gedagte vir die dag: Gaan jy enduit saam met Jesus?
“Julle is die mense wat in my beproewings altyddeur by My gebly het”. (Lukas 22:28)