“Sy is nou ʼn engel wat uit die hemel oor ons waak.”
Lees meerAlles vir Maandag 20 September 2021
Niemand ná 17 jaar nog vir man se dood vervolg
Die geregtelike doodsondersoek van Solomon (Solly) Nengwane, wat in 2006 in polisieaanhouding dood is, sal nou eers volgende jaar op die hofrol dien.
Dié naam ‘onvanpas’ in Swede
Ingevolge Sweedse wetgewing mag voorname nie aanstoot gee of die draer daarvan in ʼn ongemaklike posisie plaas nie.
Hond uit Hartbeespoortdam gered
“Dit het gelyk of die dier sukkel om die swem.”
Liggaam van vermiste sewejarige gevind
Die man het die meisie glo R5 aangebied om saam met hom te stap.
ToekomsVenster: Oestyd
Vra die Here om hierdie metafoor nuut en lewendig te maak as jy daarna luister en daaroor nadink.
Affies platgeslaan ná dood van leerder
“Dankie dat jy vir my ʼn vriend was toe ek nie een gehad het nie,” het ʼn Affie-leerder ter nagedagtenis van sy maat geskryf.
Amptenare skep geld wat arm kinders moet help
Staatsamptenare ontvang onregmatig kindertoelae, ouderdom en ongeskiktheidstoelaes, wat die staat maandeliks meer as R100 miljoen uit die sak jaag.
Pasiënt dam dokters, pasiënt met mes by
Die voorval het luidens berigte in die ongevalle-eenheid van die hospitaal plaasgevind.
Twee van SA se bekendstes bied Mej. SA aan
“Mede-aanbieding vereis ʼn ander benadering en kan groot pret wees mits die persoon saam met wie jy werk daarvan hou om ʼn goeie tyd op die verhoog te hê.”
Partye mág nog kandidate registreer – hof
Die DA glo steeds die ANC het onregmatig voordeel getrek uit die OVK se besluit om die registrasie van kandidate vir die verkiesing te heropen.
Helpende Hand vereer eerste groep tuisversorgers
“ʼn Mens besef eers die waarde van die professie wat ons vandag vereer die dag wat jy dit nodig het. ʼn Mens het ʼn versorger nodig wanneer gewone dinge nie meer gewoon is nie.”
Pasgebore baba in Vaalrivier gegooi
Die baba se ma het haar glo in ʼn emmer gesit en in die rivier gegooi.
Nuwe tuiste vir Centurion-mark
Die Centurion-gemeenskapsmark, wat binnekort vir die derde keer aangebied word, word nou ʼn familiemark en kry ʼn splinternuwe tuiste by die Voortrekkermonument.
Babavreugde vir Britse koninklikes
Die Britse koningshuis het pas dié babanuus aangekondig.
Bruid boos toe skoonma op onthaal verklee
“Dis vir my óók ʼn spesiale dag,” het die skoonma haarself probeer verdedig.
Verbruikersake: Ligloop vir ‘beleggings’ in kriptogeld
Ina Opperman verduidelik waarom jy liewer jou geld elders moet belê as jy niks van kriptogeld weet nie.
OK gee spesiale blootstelling aan dié wynboere
Die Wynboer en die OK-groep het hande gevat om wyne van familiewynboere wyer in Suid-Afrika te versprei.
63 pikkies vrek op vreemde wyse
Die pikkewyne is vermoedelik deur ʼn swerm bye gesteek.
Wegbreek-wenke: Skakel só heeltemal af
Jy wil nie voel dat jy ʼn vakansie nodig het ná jou vakansie nie.