Bianca van Tonder se ouers het haar Donderdag vir die laaste keer gesien.
Alles vir Maandag 20 September 2021
Chris Karsten, Sophia Kapp wen ATKV-Woordveertjies
Hier volg die lys van die ontvangers van 2021 se ATKV-Woordveertjies.
Vroulike werkers van Kaboelse stadsraad ‘moet tuis bly’
Volgens die waarnemende burgemeester van Kaboel sal alle munisipale poste wat deur vroue beklee word, deur mans gevul word.
‘SA word al hoe warmer’ – studie
Rekordtemperature word die afgelope dekade meer gereeld in Suid-Afrika aangeteken en dit kan ʼn impak op boerdery en gesondheid hê.
SA’ners al meer keelvol vir swak dienslewering
Meer as 200 betogings oor munisipale dienslewering is oor die afgelope 12 maande in Suid-Afrika aangeteken.
Grootste knaagdier woon nou in Pretoriase dieretuin
“Dié knaagdier kan tot 1,4 m in lengte en meer as ʼn halfmeter hoog groei.”
Dokters ‘tevrede’ ná Clive Bruce se hartoperasie
Bruce (72) is verlede Dinsdagaand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy borspyne gekry het.
Eienaars wat verhuis, laat hond agter
Die hond is sonder kos of ʼn druppel water agtergelaat.
Foto’s: Emmys-modes laat koppe draai
Helder kleure soos pienk, rooi, geel en oranje het die rooi tapyt oorheers, terwyl eksentrieke, byderwetse modekeuses ook aan die orde van die dag was.
Motoris skiet ‘ysterpenboef’ dood
Die man was besig om die motor se band om te ruil toe drie gewapende verdagtes glo op hulle begin skiet het.
Netflix en ‘Ted Lasso’ skitter by Emmys
Dié stromingsreus het Sondagaand die toekenning vir die beste drama-reeks, asook die beste kortreeks ontvang.
Gesondheid uit die mond uit
Behalwe om jou tande minstens twee keer per dag te borsel en elke ses maande die tandarts te besoek, moet jy ook hierdie voorkomende tandsorgwenke volg:
Resep: Geroosterde sampioen-en-aspersieslaai met aarbei-vinaigrette
Braaidag (24 September) is om die draai. Dié geroosterde, vegetariese slaai sal sommer ʼn hup in jou volgende braai sit!
Ivermektien nou taboe in Australië
Dokters in Australië mag nou slegs die sogenaamde wondermiddel voorskryf vir toestande soos brandsiekte en parasitiese infeksies.
Planttyd kom nader en boere soek finansiering
Volgens Saai is daar wel suksesse, maar die gevaar is nog nie naastenby afgeweer nie en alternatiewe opsies bied vele uitdagings.
Vrae oor EFF se befondsing
Die party bestee ooglopend baie aan sy verkiesingsveldtog en ander partye wonder nou waar dié geld vandaan kom.
Boek: Het Janine nou werklik tuisgekom?
‘Die ompad terug’, deur Helena Hugo, is die derde Janine Scheepers-verhaal en dit volg op ‘Papierblomme’ en ‘Onthou my’.
Ma sterf ná gesin se motor rol
Die vrou se man en vierjarige seun was ook in die motor.
Wie se têkkel is die ergste: Farrell of Pieterse?
Volgens Nigel Owens word Ryno Pieterse deur ’n baie lang skorsing in die gesig gestaar, maar Owen Farrell het destyds net ’n handvol wedstryde misgeloop.
Powell tevrede met jong Blitsbokke se kragvertoning
“Dit is ongelooflik om net weer rugby te speel en boonop ook nog voor entoesiastiese toeskouers.”