Die Zondo-kommissie van ondersoek gaan nie Zuma se vrylating in ’n hof betwis nie.
Alles vir Woensdag 22 September 2021
Video: Marco Botha gesels oor ‘Die Spore van Gert Saggiestrap’
“ʼn Naam is nie net ʼn roepding nie. Dit is ʼn ding wat jóú roep.”
Gesteelde weermagtrok vir bouwerk ingespan
Die gesteelde vragmotor was reeds met die nuwe eienaar se selfoonnommer en ʼn beskrywing van die soort onderneming wat dit bedryf, gemerk.
Eersterust-leerders se Afrikaans ‘kookwarm’
“Die leerders se Afrikaans is pront in die mond en uit die skryfwerk is dit duidelik dat hulle op ʼn unieke wyse met die taal omgaan.”
Kanker steeds hoofrede vir kindersterftes
In September word kinderkanker wêreldwyd in die kollig geplaas met die doel om hoop te skep vir pasiënte en geliefdes wat hierdeur geraak word.
Só vergelyk jongste WB-groep met dié van 2014
Kan spelers soos Rassie van der Dussen en Bjorn Fortuin dalk AB de Villiers en Imran Tahir se skoene volstaan?
Man verpand glo hospitaal se dialisemasjien
Die stuk toerusting is sowat R250 000 werd.
Verkiesing in Kanada: meer van dieselfde
Eerste minister Justin Trudeau van die Liberale Party het die onlangse algemene verkiesing in Kanada net-net gewen.
Video: Olifante onderbreek fotosessie by Kruger-standbeeld
“Hierdie kontinent is ’n fliek.”
Trump dagvaar familielid, koerant vir miljoene dollar
Die regsgeding volg nadat Trump se broerskind glo saam met die New York Times gewerk het om sy belastingrekords uit sy prokureur se kantoor te smokkel.
Petito wél vermoor; verloofde steeds spoorloos
Die finale uitslag van die nadoodse ondersoek is nog uitstaande, maar daar is voorlopig bevind dat Gabby Petito vermoor is.
Renosterstropers loop hulle vas
Die swaar gewapende verdagtes was salig onbewus daarvan dat plaaslike owerhede hulle op ʼn plaas in die Vredefort-distrik inwag.
Resep: Appelkoos-en-brandewyn-mosterd
Hierdie resep is beslis nie mosterd ná die maal nie …
Gedig: Dowemansdeur
“Wanneer dade opeens tot ʼn nulpunt bedaar
duur gevoelens nog vorstelik voort.”
Kan Bulls ook Europa op horings neem?
Felipe Contepomi, Leinster se agterlynafrigter, verwag dat die Bulls ’n gevaar in Europa kan wees. En daarvoor kan ’n mens vir Jake White bedank.
Vakbond wil skoolkalender laat aanpas
Sadou vra onder meer dat die Desembervakansie in 2023 vroeër moet begin.
Man vas wat glo met beleggers se geld verdwyn
Die beleggers is ʼn opbrengs van 100% aan die einde van die beleggingstermyn beloof.
Man geskiet toe hy hom tydens kaping teësit
Die kapers het aanvanklik ’n waarskuwingskoot geskiet nadat die man geweier het om uit die motor te klim.
Braaidag: Maroela-lesers deel braaiwenke
Met Braaidag om die draai, het Maroela Media sy lesers gevra om ʼn paar handige braaiwenke in te stuur.
‘Nêrens, Noord-Kaap’: ‘Bel jou boeties, Ronnie’
Wat dra Andries so in die blikke rond? Hier is vyf trefpunte in die vierde episode van ‘Nêrens, Noord-Kaap’.