Daar is sowat 2 000 vroue in die dorp wie se klere die man nou vir ses maande lank gratis moet was en stryk.
Lees meerAlles vir Donderdag 23 September 2021
‘Notting Hill’-regisseur Roger Michell oorlede
Roger Michell was ʼn Suid-Afrikaans gebore seun van ʼn Britse diplomaat.
Vlieënier van lugballon was ‘onder die invloed’
Drie mans en twee vroue is in die voorval oorlede.
Stappe volg oor ontsmetting van Gautengse skole
Drie senior bestuurders word aangekla in verband met fondse wat gebruik is vir die ontsmetting en skoonmaak van skole in Gauteng.
Eskom vind gou gesteelde eiendom
Eskom in KwaZulu-Natal het eiendom ter waarde van meer as R1,1 miljoen, wat vroeër vandeesmaand gesteel is, teruggekry.
ToekomsVenster: Vrug van ander se arbeid
Dalk is daar wysheid in die woord wat sê dat ons moet dink voordat ons sê en doen.
Ses betrap met gesteelde spoorlyn
Die waarde van die spoorlyn, wat aan Prasa behoort, beloop sowat R1 miljoen.
Hoës in hof oor bedrog van R6,7 miljoen
Die fondse moes gebruik word vir opleiding van studente om diamante te slyp en te poleer. Die diamante het ook intussen verdwyn.
Verdoemende verslag glo byna ʼn jaar lank versteek
Stappe sal gedoen word teen beamptes wat na bewering versuim het om ʼn verdoemende verslag aan Patricia de Lille, minister van openbare werke en infrastruktuur, te oorhandig.
Nóg ʼn Kovsie sterf
Dit bring die getal sterftes ná ‘n skietery op drie te staan en dit is die vierde Kovsie wat dié week gesterf het.
Nuwe rede om by die rooi stoel te kuier
Die enorme rooi stoel langs die R62 tussen Worcester en Robertson het al vele vervelige reis met ’n paar kiekies, bene rek en wyn koop by Rooiberg Wynkelder, tuiste van die stoel, opgehelder. Nou is daar nog ʼn groter rede om te stop.
Doodsklok lui vir aanlyn woordeboek
“Dit het ʼn huishoudelike naam geword en is ʼn staatmaker in die Afrikaans taalgemeenskap – die gesegde ‘Wat is ʼn huis sonder ʼn HAT?’ is tekenend hiervan.”
13-jarige in Phoenix geskiet
“Die insittendes in die Polo het die selfoon teruggevat en hom op die sypaadjie vir dood agtergelaat.”
Word jou gr. 1’tjie vir sy beroep ontwikkel?
Deur te leer om te kodeer, leer kinders dat daar meer as een oplossing vir probleme is.
Foto’s: Konsentrasiekamp-fliek amptelik bekendgestel
Sowat 8 600 Afrikaanse fliekkykers het wêreldwyd virtueel ingeskakel om na dié rolprent te kyk.
Man sterf tydens olifant-aanval
ʼn Man in sy 50’s het noodlottige beserings opgedoen tydens ʼn olifant-aanval Donderdagoggend in Gravelotte in Limpopo.
Ouerskapsvaardighede om kinders te ondersteun
Van der Merwe sê om ʼn kind by die kwessies wat die egskeiding veroorsaak het te betrek, is hartseer en onaanvaarbaar. Net so ook om blatant sleg van die ander ouer te praat.
SAL weer in die lug
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se eerste vlug in 18 maande het Donderdag opgestyg.
Unisa-uitspraak ‘gaan nie Afrikaans red’
Verskeie kenners meen Unisa se personeelbeleid maak dit haas onmoontlik om Afrikaanssprekende studente te akkommodeer.
Wally swem 4 000 km tot in Ysland
Een van die bekendste walrusse in die wêreld, Wally, is opgespoor ná hy 22 dae lank vermis was.