Ses voertuie het Vrydag op Erfenisdag by die Cedar Junction-vakansieoord in die ooste van Pretoria uitgebrand.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 September 2021
Tiger King 2 beloof nóg meer malligheid, chaos
Meer as 64 miljoen huishoudings het die reeks in die eerste vier weke gekyk ná dit in Maart 2020 vrygestel is.
ToekomsVenster: Ons het geduld nodig
Geduld is nodig as ons gaan ontvang wat God vir ons in gedagte het. Moenie moed opgee nie.
Yslike melktert vir Erfenisdag by Voortrekkermonument
Die melktert van 12 m lank, het bestaan uit 120 liter melk, 480 eiers, 18 kg suiker, 36 kg koekies en 1 kg kaneel en is in meer as 1 000 stukkies gesny.
Rand Water stel beurtwater in
“Gauteng stuur af op ʼn volskaalse waterkrisis ná Rand Water se verklaring dat die aanvraag groter is as die aanbod.”
Miami Grand Prix maak F1-debuut in 2022
Die eerste Formule 1 Grand Prix in Miami sal op 8 Mei 2022 plaasvind.
Kenners waarsku oor moontlike draai in rentekoerse
Ekonome verwag ʼn moontlike styging in die rentekoers in November.
Bankrekeninge gevries ná tenders vir AngloGold-hospitaal
Die AngloGold Ashanti (AGA)-hospitaal naby Carletonville is teen ‘n koste van R500 miljoen opgeknap, maar is ‘n wit olifant.
Foto nou vir duisende dollar te koop op NVI-veiling
Chloe Clem, nou 10 jaar oud, het in 2013 bekendheid verwerf toe haar ma haar reaksie gedeel het op ʼn Disneyland-verrassing.
Oorwinning in hof vir gemeenskap se waterregte
Inwoners van Delareyville, Sannieshof en Agisanang gaan al vir jare gebuk onder swak watervoorsiening deur die munisipaliteit.
Dagstukkieboek die ideale geskenk
Die eerste ‘Uit die Beek’-uitgawes is in Nederlands geskryf, maar sedert 1929 verskyn dit ook jaarliks in Afrikaans.
Chris Chameleon: Tyd, tyd, tyd saam met jou kind
“En so het ons saam besluit dat ons, sover dit ons spruit betref, nooit daarna gaan streef om die dinge te gee wat ons so graag wou hê maar nie gehad het nie.”
Karkas van bultrugwalvis lok haaie by Port Alfred
Die publiek word gemaan om nie tans by enige van die strande in Port Alfred te swem nie weens haai-aktiwiteit.
#JongStemme: Oupa en Ouma sit op die stoep… en jy?
Hierdie kort storie is ʼn poging om ʼn handleiding te wees tot die skatkis van ons kultuur. Dit is ʼn voorreg om aan hierdie skatkis, waarvan God die middelpunt is, blootgestel te word en jy moet die handleiding aan die volgende geslag kan oordra.
80-jarige vrou in Louis Trichardt vermoor
Die oorledene se seun is ʼn adjudant-offisier in die Suid-Afrikaanse Polisiediens.
Dogter en man vas oor Oranjeville-moorde
Twee mense, ʼn 36-jarige vrou en haar 34-jarige man is in hegtenis geneem.
Volg ʼn loopbaan in skoonheid: Somatologie kan vir jou deure oopmaak
Moenie jou droomberoep deur jou vingers laat glip nie
Resep: Bykosse vir Braaidag
Van ʼn deftige kinkel in die tradisionele braaibroodjie tot gemarineerde groentesosaties en blitsige boontjieslaai.
‘Kaalvreters’, ‘kuikendief’ en ander woorde uit die Bybel
As ʼn mens eers verstaan dat ʼn “kolokwint” ʼn komkommeragtige plant is en ʼn “kapiteel” die versierde bo-stuk van ʼn pilaar ̶ dan kry jy ʼn duideliker prentjie van die werklike prag van Salomo se paleis.
Is ons erfenis belangrik?
Verskeie woordvoerders voer vandag aan dat ons kulturele erfenis inderdaad ʼn las is. Omdat ons in ʼn dinamiese tydperk leef, sê hulle, is dit beter om daarvan ontslae te raak.