Swanepoel ervaar daagliks erge neuropatiese pyn oor haar hele liggaam, maar sê die pyn is iets van die verlede wanneer sy op haar ysterperd klim.
Alles vir Vrydag 24 September 2021
Paia-aansoek oor Nersa se Karpowership-besluit
“Dit is interessant en kommerwekkend dat reguleerders en die regering agteroor buig om seker te maak dat die Karpowership-ooreenkoms ten alle koste voortgaan.”
Unisa-hofuitspraak skep ruimte vir Afrikaans
“Hierdie regspraak skep baie ruimte vir Afrikaans as onderrigtaal en soveel te meer vir privaat instellings, soos Akademia.”
Skaatsplankryer kritiek ná val
ʼn Man, vermoedelik sowat 20 jaar oud, het ‘n kopbesering opgedoen.
Metropolisielid gevonnis oor eksmeisie se moord
“Hy het later ook ʼn onderonsie met haar gehad oor een van haar mansvriende. Hy het in dié stadium besluit om haar dood te maak en ʼn plan beraam.”
Video: Elsa Winckler, Sonja Goldberg gesels oor ‘Leef jou nuwe lied’
Laat die lewe jou dikwels uitgebrand en afgemat voel? Met die 200 dagstukkies in ‘Leef jou nuwe lied’ moedig Elsa Winckler en Sonja Goldberg lesers aan om met jou hand stewig in jou Vader s’n deur die jaar te stap.
Neil Somers roer hartsnare met nuwe musiek
’n Musiekvideo vir “Jy is water” is vandag ook net hier op Maroela Media te sien.
Grondwet waarborg elke burger se reg op ʼn kultuur-erfenis
“Slegs deur die erkenning en respektering van hierdie diversiteit kan mense verenig word soos die strewe daarna wat in die aanhef van die Grondwet uitgespreek word.”
Voorste-liniewerkers vir Braaidag bederf
“Elke klein gebaar van dankbaarheid maak ʼn reuseverskil in voorste-liniewerkers se gemoedstoestand.”
Resep-video: Soetding oor die kole
Dié resep is net betyds vir Braaidag se braaivleisvure!
Jan Braai, vader van Braaidag
Maroela Media het by Jan Braai, vader van Nasionale Braaidag, aangeklop om te hoor hoe hy vanjaar sy erfenis vier.
Handwerk: Vrolike voëltjies vir jou handdoeke
Borduurwerk op jou handdoeke maak dit ekstra spesiaal en met dié voëltjies is dit net reg vir die lente wat reeds in volle swang is.
VN moet nou ingryp oor ‘rasmalheid’
“Ons moenie die grootsheid van dié oomblik onderskat nie. Ons het ongelooflike steun van die publiek en kan wys dat ons sowat 350 000 mense verteenwoordig.”
Skuldigbevinding, vonnis ná 63-jarige vrou se moord in Graaff-Reinet
Julia Lucas se liggaam is vroegoggend op 3 November 2019 in ʼn erf in Santaville, Graaff-Reinet gevind. ʼn Kombers is oor haar gegooi.
Foto’s: Trap-trap deur Thongaland
Met uitstaande bergfietsroetes, grootwild oral waar jy kyk en somer die grootste deel van die jaar, kan jy gerus maar opsaal en in iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal gaan kuier.
Covid-19-statistieke: Daaglikse gevalle daal verder
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Die “gaan” van voorbereiding
As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe. (Matteus 5:23-24)