Die tafel is gedek vir Amerika se gholfspan om Sondag op Whistling Straits in Wisconsin die Ryderbeker uit Europa se kloue te ruk.
Alles vir Sondag 26 September 2021
15-jarige sterf in Superbike-ongeluk
Die 15-jarige Vinales, ʼn neef van die MotoGP-ryer Maverick Vinales, was in ʼn ongeluk betrokke tydens ʼn resies van die FIM Supersport 300-wêreldkampioenskap.
Munster plant uitklophou teen Sharks
Dit was nog ʼn hou teen die kennebak, maar Munster se oorwinning van 42-17 oor die Sharks in die Verenigde Rugbykampioenskap was Saterdagaand in Limerick die laaste stukkie van die legkaart om Suid-Afrikaanse rugby te oortuig dat alles nie wel is nie.
Covid-19: ‘Inentings werk, maar verpligting nie’
Die debat oor verpligte inenting is in alle lande gevoer en die lande met die hoogste inentingskoerse handhaaf feitlik deur die bank ʼn sterk standpunt vir vrywillige inenting.
Verpligte inenting kan weerstand verhoog, entprogram kortwiek
Die entstofdebat is reeds een van die mees polariserende debatte in die wêreld en verpligting gaan dit net vererger.
Covid-19-statistieke: Derde vlaag amptelik verby
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (21%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (18%) en die Noord-Kaap (16%).
Sesjarige kry ná jare eindelik hartoperasie
Klein Chenelle Nimrod droom nou daarvan om eendag ’n verpleegster te word en speel met mediese handskoene tuis.
Moordenaar wil ‘geregtigheid ontwyk’ met aansoek om mediese parool
Carl Schoombie se familie sê terwyl sy moordenaar tot dusver geen berou getoon het nie, soek sy familie nou simpatie in ʼn “gedramatiseerde dokumentêre artikel” terwyl hy aansoek doen om mediese parool.
Gedagte vir die dag: Die weg van versoening
As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe. (Matteus 5:23-24)