Dit volg nadat die Poskantoor versuim het om meer as R600 miljoen aan werknemers se mediese fondse oor te betaal.
Lees meerAlles vir Maandag 27 September 2021
Vaalrivier elke dag in groter moeilikheid
Riool word steeds op verskeie plekke in die Vaalrivier gestort.
Engeland-vulstasies droog ná paniek-aankope
“Mense is desperaat. As ek nie nou petrol kry nie, kan ek nie môre werk nie.”
Nuwe waarnemende kommissaris vir DKD aangestel
Die minister van justisie en korrektiewe dienste het Maandag ‘n nuwe waarnemende nasionale kommissaris aangestel.
Polisievrou in hof oor reeksmoordsaak
Sy word verdink van die moord op vyf familielede en haar kêrel.
Ma, baba se vermeende moordenaar ook op vrye voet
Vier verhoorafwagtendes het Sondagaand uit polisieselle ontsnap.
ToekomsVenster: Leer by Jesus
Ons sal by Jesus moet gaan leer – vandag, môre en in die toekoms – en uitdrukking gee aan ons doel op aarde.
US bied taalkollokwium vir openbare universiteite
“Meertaligheid gaan daaroor om aan mense ʼn stem te gee, ongeag die taal of tale wat hulle gebruik.”
‘Roofdrama’ toe 30 op geldwa toeslaan
Altesame tien motors is ingespan om die transitorooftog uit te voer.
Eenheid gaan kindermishandelingsaak fyn dophou
Die meisie se ouma en ma het haar glo as ’n “handelsproduk” gebruik deur toe te laat dat sy teen betaling verkrag word.
Klag teen Nzimande oor ‘uitheemse’ Afrikaans
Die DA meen Afrikaans is net so inheems aan Suid-Afrika soos die kokerboom en die protea.
Veediefstal ‘ekonomiese sabotasie’ van landbousektor
Sommige boerderygemeenskappe steier onder verliese wat tot R10 miljoen beloop.
Viering van Brandfort se nuwe naam ʼn ‘sirkus’
Die beplande feesviering is net etlike dae nadat ʼn padteken met die nuwe naam geskend is, uitgestel.
Rugbygemeenskap rou oor speler ná wedstryd sterf
Een van Nell se ribbebene is glo tydens die wedstryd gebreek en het inwendige bloeding veroorsaak.
Hopelik kan Kolbe ’n verskil maak
Die Suid-Afrikaners het nie net sy vaardighede op die aanval gemis nie – hy beskik oor die ongekende vermoë om drieë te druk selfs wanneer hy nie veel van die die bal sien nie – maar ook sy verdedigingswerk.
Fotograaf in sop wat Franse president in baaibroek kiek
Die fotograaf meen egter die foto wys ʼn jong, dinamiese president wat amper soos ʼn lid van die bekende Amerikaanse Kennedy-familie lyk.
Ford se nuwe Ranger Stormtrak is hier
Dit is maklik om die Stormtrak op te som. Dit is inderdaad duur, ja – maar dis ʼn lieflike ryding.
Osaka glo weer lus vir tennis
“Dit sal my nie eintlik veel pla of ek wen of verloor nie; ek wil net graag weer die vreugde ervaar om terug op die baan te wees.”
Opmerking oor ‘vuil voete’ lei glo tot messtekery
Die winkelassistente het geweier dat die man sandale aanpas omdat sy voete vuil is.
Bekendstelling van EFF-verkiesingsmanifes ‘onwettig’
Die DA meen die EFF se optrede het die party moontlik blootgestel aan deregistrasie as ʼn politieke party.