ʼn Toyota Etios het die bewegende motor voorgekeer en op die man en vrou losgebrand.
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 September 2021
Solidariteit, Poskantoor bereik skikking
Die vakbond het ingetree ná die Poskantoor versuim het om bydraes van meer as R600 miljoen aan werknemers se mediese fonds oor te betaal.
Coca-Cola herroep Appletiser-produkte
Roetinegehaltetoetse het glo bevind dat die produkte nie aan aanvaarbare standaarde voldoen nie.
Ma en seun ná 70 jaar herenig
“Sy het gehuil toe sy my sien en my hande vasgehou.”
17 beseer toe taxi omslaan
“Mense het wydverspreid op die toneel gelê.”
ToekomsVenster: As God vir ons is
Waar het Paulus sy krag vandaan gekry? Dit kom van ʼn onwrikbare vertroue in die God van die Bybel.
Wie gaan die volgende James Bond wees?
Met Daniel Craig wat die tuig neergelê het as James Bond, is dié vraag op al wat ʼn 007-aanhanger se lippe.
Hy ‘haat’ g’n Afrikaans – Nzimande
Min. Blade Nzimande sê hy erken Afrikaans as een van die land se amptelike tale, maar kan nie toelaat dat dit gebruik word om ʼn eng en rassistiese agenda te bevorder nie.
9 van polisie vas vir marteling, ontvoering, moord
Nog inhegtenisnemings volg boonop in die komende paar dae.
Entstof dalk binnekort verpligtend vir Maties
Die sogenaamde inentingsreël sal bepaal tot watter mate personeellede en studente by die universiteit kan werk en studeer na gelang van hul inentingstatus.
Kyk: Kolwer slaan paaltjies dat hulle daar trek
Daar is baie maniere om van ’n kolwer ontslae te raak, maar ’n Titans-speler het vandag dinge vir homself interessant gemaak.
Resep: Appelkoolslaai
Dié verfrissende slaai is ʼn wenner vir enige lentebraai.
Man aangekla van moord op juffrou
Sabina Nessa sou die aand vriende by ʼn plaaslike kroeg in Londen ontmoet het, maar het nooit vir die afspraak opgedaag nie.
Ondersoek na brande in Noord-Kaap gevra
Daar is verskeie bewerings dat die brande wat dié provinsie die afgelope twee maande teister, moontlik gestig is.
Luister: Jacques Leonard jaag sy musiekdrome na
“Daar is ʼn briefie in die video en dit lees: ‘Maak nie saak wat die wêreld sê nie, jy is jy en jy is perfek’.”
Kyk: Skaap met kunspoot, g’n wolhaarstorie
Dolly word beskou as die eerste skaap in Suid-Afrika met ’n kunspoot.
Clive Bruce ‘dankbaar om te leef’ ná hartoperasie
“Die oomblik toe sy by die huis kom, het ek vir haar gesê: ‘Lovey, vat my hospitaal toe, ek dink ek kry ʼn hartaanval’.”
Groep kroek met Bluetooth-sandale
Die groep voornemende onderwysers is in hegtenis geneem toe hulle die aand voor die eksamen buite die eksamen-lokaal verdag opgetree het.
Harmer, Bedingham in County-span van die jaar
David Bedingham was een van die min kolwers wat ’n gemiddeld van meer as 60 lopies per kolfbeurt geniet het, terwyl Simon Harmer weer onder paaltjies baljaar het.
Boervrou dood aanvaller met sy eie knopkierie
Een van die egpaar se skaaphonde is dood aangetref.