Vanjaar word die viering vir die eerste keer in Suid-Afrika gehou, so Nederlands kyk oor alle grense heen.
Alles vir Dinsdag 28 September 2021
Skep ’n netwerk van werk
“Ons glo in die krag van ʼn gemeenskap. Ons het elkeen ʼn verantwoordelikheid om ons jeug te ontwikkel en te bemagtig om die werksmag te betree.”
Rian se kop staan parlement toe
Van Heerden het die aankondiging in sy omroeperstoel in die JacarandaFM-ateljee gemaak.
KragDag: Data is goud werd
Deur data te analiseer, word insiggewende inligting ontdek wat onontbeerlik is vir enige besigheid se beplanning en daaglikse bestuur.
Cradock-4 se families eis antwoorde by vervolgingsgesag
Dié stap kom nadat die saak reeds langer as 30 jaar sloer.
Transformasie bring fiskale soewereiniteit in gedrang
“Terwyl die kans vir nog erger onluste en plundering daagliks ál groter word, het die minister duidelik bewys dat die ANC-regering nog nooit ʼn ekonomiese groeiplan gehad het nie.”
Oorwinning vir Sosiaal-Demokrate; onsekerheid wink
Angela Merkel se party het naelskraap teen die Sosiaal-Demokrate verloor en die toekoms van Duitse politiek is onseker.
Lewenslank vir nutsman wat ma, dogter vermoor
Die nutsman was soos ʼn kind in die vrou se huis.
Vier se dood in Hammanskraal met taxigeweld verbind
Daar word beweer dat twee mans in ʼn wit Audi op die vier mans losgebrand het.
Covid-19-statistieke: Minder as 600 nuwe gevalle
Nog 578 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Onvoorwaardelike identifisering
Jesus het … vir hom gesê: “Net een ding kom jy kort. Gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir die armes … Kom dan terug en volg My!” (Markus 10:21)