Pres. Cyril Ramaphosa het van die afsonderingsregulasies verlig en Vooma-naweke en inentingsertifikate bekendgestel.
Lees meerAlles vir Donderdag 30 September 2021
Smith & Wesson skuif eerder na vuurwapenvriendelike staat
Ná 169 jaar skuif die vuurwapenvervaardiger uit Springfield, Massachusetts.
Beslagleggingsbevel teen hoë van misdaadintelligensie
ʼn Beslagleggingsbevel is toegestaan teen die voormalige hoof van misdaadintelligensie, genl.maj. Solomon Lazarus.
Ses aangekeer ná transitorooftog
“Hulle het die voertuig van die pad af gedwing en skote op die veiligheidswagte gevuur.”
Een dood ná Parow-skietery
Die skietery het Donderdagoggend in Victoriastraat in Parow plaasgevind.
Boer sterf tydens Heilbron-plaasaanval
“Hy was ʼn staatmaker in sy gemeenskap en was onder meer voorsitter van die Laer Volkskool in Heidelberg se beheerraad.”
Woede oor SA steeds op Britse rooilys bly
Ten spyte van ʼn daling in Suid-Afrika se infeksiekoers, is Suid-Afrika steeds op Brittanje se rooilys, ʼn besluit wat groot gevolge vir veral die toerismebedryf inhou.
President spreek weer die land toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal die land Donderdagaand om 20:00 toespreek oor verwikkelinge in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.
ToekomsVenster: Hoe dink jy oor God?
God is liefde en God is regverdig.
12 ontsnap uit selle by Mt. Frere
Aanklagte teen die groep wissel van diefstal tot gewapende roof en verkragting.
Boek: Praktiese gids vir vryskutvertalers
Dit is nie ʼn akademiese vakpublikasie nie, maar wel een van min beroepsgerigte handleidings met praktiese raad wat op die vryskutvertaler gemik is.
Vermoorde bejaarde ‘goed vir almal’
Die vermeende moordenaar was glo ʼn voormalige plaas- en tuinwerker wat ʼn wrok teen die familie gekoester het.
Leon van Nierop se resensie: Zero to Zero
Al kyk jy net na een dokumentêr in jou lewe, maak hierdie een ʼn prioriteit.
DA stuur petisie oor Afrikaans van stapel
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het intussen gesê hy distansieer hom ook van die minister se “uitgediende stereotipering van die Afrikaanse taalgemeenskap”.
Leon van Nierop se resensie: No Time To Die
Hierdie Bond, die 25ste in die reeks, is baie meer ernstig en gedug, maar dit vier ook sy avonture.
White kies vir Combrinck op heelagter
Jake White is maar alte bewus dat nog ’n taai uitdaging teen Connacht wag.
Apie en bokkie het internet gaande
Die video is reeds meer as 17,8 miljoen keer gekyk.
Herverdelende populisme óf versterking van eiendomsregte? Lesse uit die Suide
In Suid-Afrika, waar die regerende party dalende steun ondervind en na herverdelende populistiese beleide oor eiendomsregte neig, kan die bevindings van hierdie verhandeling baie waardevol wees om teen die betreding van so ’n vernietigende pad te maan.
Amptenare geskors ná Digital Vibes-sage
Die amptenare sal teen die einde van die dag hul skorsingsbriewe ontvang.
VW het diep wortels in SA geskiedenis
Die oorspronklike aanleg is in 1946 op 20,2 ha gebou wat vir R2 500 op die buitewyke van Uitenhage gekoop is.