Die brandweer moes help om die vrou uit die wrak te bevry.
Alles vir Donderdag 30 September 2021
Bertus Basson blaas weer lewe in Kaapse restaurante
Restaurante, van Paternoster tot Mosselbaai en van Napier tot Touwsrivier, kan nou inskryf vir die nuwe seisoen van ‘In die sop’.
Sakeman in Pretoria-Tuine geskiet
Die sakeman is ernstig gewond en toe met ʼn lugambulans na ʼn hospitaal geneem.
Organisasies help boere met brandskade in Noord-Kaap
Ten minste 410 000 ha is die afgelope twee maande in die omgewing van Kimberley en Hopetown verwoes.
Marion Holm wil gehore weer laat skater met Aardklop-produksie
“As mense wil kom sit en ordentlik wees, is die vertoning nie vir hulle nie – ek wil hê hulle moet onbeskof en lelik kom lag.”
Politieke stryd ontbloot VSA se groot verdeling
Die politieke stryd tussen Newsom en Elder ontbloot Amerika se verskuiwingslyn van diepliggende verdeling van ras, klas en geslag wat, wanneer dit geïgnoreer word, ons dieper in die politiek van verdeling en persoonlike vernietiging sal intrek, skryf Rhoda Kadalie vanuit die VSA.
Resep: Romerige hoender-en-spek-voupakkies
As die week te lank voel, is hierdie resep perfek. Ietsie geurig en maklik – dit is immers amper Vrydag.
Sintaktiese funksies – ʼn blitsgids
As daar nou een ding is waaroor onderwysers, leerders en ouers maagpyn kry, is dit sinsontleding. Daardie deel van die grammatika waar ons moet bepaal wie die bal wanneer waar vir wie geskop het.
Tshwane-metropolisie breek onwettige strukture af
“Inwoners word aangemoedig om nie onwettig grond te beset nie en om gevalle van onwettige grondbesetting aan te meld.”
Luna Paige se ‘Smeltkroes’ eersdaags op die kassie
“Dit is voorwaar ʼn smeltkroes van Afrikaanse klanke, kleure, geure en ritmes.”
Video: Lieb Bester laaste keer op kassie te sien
“Sy onderhoude was altyd professioneel en tiperend van sy toewyding vir die programreeks en seniors in besonder.”
Twee vas ná skietaanval op motoris
ʼn Motoris is Woensdag in Vanderbijlpark geskiet en ernstig beseer waarna twee verdagtes in hegtenis geneem is.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, sterftes, inentings nou
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (30%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (18%) en Gauteng (11%).
Digital Vibes: Mkhize het ‘eerbare’ ding gedoen, sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa meen dr. Zweli Mkhize het die “eerbare” ding gedoen toe hy uit die regering bedank het weens die Digital Vibes-skandaal.
Gedagte vir die dag: Gepars tot wyn
Ek is nou bly oor al die lyding wat ek ter wille van julle moet verduur, want die vervolging van Christus het nog nie geëindig nie. Ek verduur my deel daarvan ter wille van sy liggaam, die kerk … (Kolossense 1:24)