“Gaan die departement aan Denel dieselfde of soortgelyke finansiële en reddingshulp gee wat hy aan ander SBO’s – soos die Suid-Afrikaanse Lugdiens – gegee het?”
Lees meerAlles vir Saterdag 2 Oktober 2021
Sharks leer les in Glasgow
Die Sharks het ’n hele paar keer besit onnodig weggeskop en dit het nie gelyk of daar ʼn wedstrydplan was nie.
Covid-pandemie enorme terugslag vir stryd teen TB
Gedurende die Covid-19-inperkings verlede jaar het aanmeldingskoerse vir TB met tussen 25% en 50% gedaal, omdat minder getoets het.
Twee wat by Mt. Frere ontsnap terug agter tralies
Een van die voortvlugtendes is by sy huis gevind.
Britse weermag sal nou brandstof aflewer
Daar is geen tekort aan brandstof nie, daar is net nie genoeg trokdrywers om dit af te lewer nie.
Klipdorpie Clarens: Oermooi en outentiek
Clarens word dikwels “die Juweel van die Vrystaat” genoem – ʼn dorpie gebou uit die pragtige klip van die omgewing.
Vermeende foonsekspes aangekeer
Die man het eiendomsagente se selfoonnommers bekom en hulle dan glo telefonies geteister.
Polisie stel ondersoek in na N-Kaapse brande
Agri Noord-Kaap sê hy het ʼn gevestigde werksverhouding met die provinsiale polisiestrukture en kon hulle suksesvol vra vir dringende ondersoeke na die ontstaan van die wegholbrande.
Bloed, sweet en pure Springbok-plesier!
Die Springbokke het die bordjies in Queensland verhang om die All Blacks met twee punte te troef.
Aardklop: Hoe hanteer ʼn egpaar hul kind se selfmoord?
‘Opdrifsel’ is Sondag om 14:00 op die planke by die Atterbury-teater in Pretoria as deel van die Aardklop Nasionale Kunstefees se opwipfees.
Al minder SA’ners wil hulle laat inent
Die getal mense wat weekliks ingeënt word, word al minder, terwyl slegs 30% van die volwasse bevolking reeds teen Covid-19 ingeënt is.
Bybel op oewer lei tot vermiste man se liggaam
ʼn Veewagter wat op die man se Bybel en klere langs die rivier afgekom het, het die jong man se adres voorin die Bybel gekry en na sy familie gaan soek.
DA pak VF Plus oor Afrikaans: ‘Hensop julle?’
Die amptelike opposisie het die VF Plus geroskam oor sy beweerde oorgawe in die stryd om die behoud van Afrikaans, veral op hoër vlak.
Wallabies troef Poemas en maak geskiedenis
Die vreugdevure gaan hoog in Australiese rugbykringe brand.
Dokkie wys trauma van hiëna-aanvalle
Rodwell Khomazana van Zimbabwe het sy neus, linkeroog, die grootste gedeelte van sy bolip en gedeeltes van sy voorkop tydens ’n hiëna-aanval verloor.
Verdagtes vas oor geblikte vis, doeke
Beamptes het die voertuig voorgekeer en honderde blikkies vis en pakke doeke daarin gevind.
Só heet prinses Beatrice se babadogter
Koningin Elizabeth II se twaalfde agterkleinkind is op 18 September gebore en die jongste lid van die Britse koninklike familie is elfde in die troonopvolgingslyn.
Oudmin. Bathabile Dlamini se verhoor begin in November
Die voormalige minister staan tereg op ʼn aanklag van meineed.
Aardklop: Word ons kwaad oor die regte goed?
Volgens Buys help dit nie om net kwaad te word nie, dit lei bloot tot nasionale neerslagtigheid. “Fokus op die oorsake van sukses wat in die geskiedenis te vinde is.”
Welkom in Mauritius… idilliese eiland gooi grense weer oop
Sowat ʼn kwart van die land se mense werk in die toerisme- en gasvryheidsbedryf, ʼn sektor wat deur die Covid-19-pandemie tot stilstand gedwing is.