“Ek hoor nou al lank van die ruimte. Ek gebruik nou die geleentheid om dit vir myself te sien. Wat ʼn wonderwerk.”
Lees meerAlles vir Maandag 4 Oktober 2021
DA kap regering oor chemiese storting in KZN
“Dit is katastrofiese skade aan die Umhlanga-omgewing wat nie omgekeer kan word nie.”
Kortlys vir nuwe hoofregter bekendgemaak
“[Twee van die] persone se omstredenheid is juis in botsing met dít wat verwag word van persone wat bo verdenking ten opsigte van alle aspekte van die reg moet wees.”
Facebook, WhatsApp, Instagram val om
Facebook en sy filiale WhatsApp en Instagram was Maandag nie beskikbaar vir gebruikers nie.
Numsa wil ingenieursbedryf tot stilstand dwing
“Ons het geen ander keuse nie as om te staak en onbepaald ons arbeid op te skort totdat die werkgewers aan ons eise voldoen.”
Polisie soek dié man oor ontvoering, moorde
Twee vroue en ʼn man is na bewering die aand van 22 April uit Elandspoort in Pretoria ontvoer.
Rusland hou eerste ‘koninklike troue’ in 127 jaar
Groothertog George Mikhailovich Romanof en sy Italiaanse verloofde, Rebecca Virginia Bettarini, is in St. Petersburg getroud.
ToekomsVenster: Daar is geen einde aan liefde
Ons word tog geroep om mekaar meer en meer lief te hê, lief te kry.
Tesourie gaan miljarde vir Sasria gee ná oproer
Sasria sê hy neem kennis van mense se kommer oor of die vereniging in ʼn posisie is om alle eise uit te betaal – en gee toe dat die bekommernis geregverdig is.
Kaapse brandbestryders met klippe bestook
Brandbestryders en hul voertuie is die afgelope naweek op drie afsonderlike gevalle met klippe bestook.
Verpligte inenting moet ‘laaste uitweg’ wees – MRK
Die MRK meen wetgewing wat Covid-inenting verpligtend maak, sal grondwetlik wees, maar dit moet as heel laaste opsie oorweeg word.
’n Roos vir Manie Jackson
Die sanger Manie Jackson is een van die talle Suid-Afrikaanse bekendes wat kan spog dat ʼn unieke roos na hulle vernoem is, en boonop is sy roos een sonder enige dorings.
Herontdek jou selfvertroue
Deesdae vind Rolene Strauss vreugde daarin om vroue wêreldwyd aan te moedig om NEE te sê vir perfeksie, vergelyking en lae selfvertroue, en JA vir selfwaarde, moed, geluk en sukses.
Nie nét mooi
Alfa Romeo se opgeknapte Giulia Velocé is so te sê perfek.
Kwiltgilde se handwerk by monument uitgestal
“Om kwilte te maak, is ook meditasie en terapie. Dié gilde is vir vroue met ’n passie vir mooi lap wat hulle versamel en koop en in klein stukkies sny en dan saam weef om die lap nuwe karakter te gee. Ek sê altyd ons verf met lap.”
Woord: papelellekoors
Wat op dees aarde beteken dit om papelellekoors te kry? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boer aangekla ná tiener se skietdood op plaas
Die verdediging is in die besit van ’n selfoonvideo wat volgens hom sy weergawe steun, hoewel die staatsaanklaer glo weier om die video as bewysstuk te aanvaar.
Nog een vas wat by Mt. Frere ontsnap
Nege gevangenes is egter steeds op vrye voet.
Nog reën, hael dalk vir Gauteng op pad
Dele van die land het verlede week verwoestende reën en massiewe haelkorrels gehad en die weerdiens het gewaarsku dat soortgelyke storms vandeesweek ook verwag kan word.
Haatspraak versus liefdesdaad in die gemeenskap
Dit is verblydend om te sien dat die Christelike stem al hoe meer in die openbare diskoers georganiseer en verreken word.