Dié storie leer kinders hoe om goedgesind te wees al ervaar hulle ʼn gevoel van jaloesie.
Alles vir Maandag 4 Oktober 2021
Toeskouers by T20-skouspel toegelaat
Die Proteas, wat op 23 Oktober hul eerste wedstryd teen Australië in Abu Dhabi speel, het gister na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek.
Regering formeel by VN oor ras verkla
Indien die “historiese” klagte slaag, kan dit die aangesig van die regering se rasbeleid ingrypend en permanent verander.
Video: Luislang veilig – en vrylating laat mense skater
’n Video van drie mans wat ’n ellelange luislang ewe versigtig by die Witkopmyn op Zeerust vrylaat, is sedertdien wyd op sosiale media gedeel.
Plaaslike fliek eersdaags op Netflix te sien
Die fliek is plaaslik vervaardig en spog met ʼn sterbelaaide rolverdeling wat akteurs soos Colin Moss, Thapelo Mokoena, Marciel Hopkins, Schalk Bezuidenhout en Sandra Prinsloo insluit.
Ina Bonnette se verhaal van genade, genesing
“Moenie dink as iemand hier opdaag, dis mense wat jou gaan help nie. Dis jou volgende aanvallers.”
Resep: Neut-en-peerbeskuit
Maak jou beskuitblik vir ʼn verandering vol met tuisgebakte beskuit.
Sepiegids: Gaan Chanel dié week ontsnap in ‘Binnelanders’?
In ‘Suidooster’ voer Nazeem weer ʼn duistere plan in die mou en in ‘Getroud met rugby’ druk Bart vir Kristien in ʼn hoek.
Grootste Grap: Nou krap ons kop
Ontmoet die beoordelaarspaneel van grapmakers wat saam kopkrap om die top-50 beste grappe met die hand uit te soek.
Aardklop: Gehore, feeste ‘voed’ kunstenaars
“Kunstefeeste het my die geleentheid gegee om my werk aan ʼn wyer gehoor bekend te stel.”
Osaka nie meer onder wêreld se tien bestes
Dit is die eerste keer sedert 2018 dat die Japanse speler nie onder die tien voorste spelers tel nie.
Voorsitter van Nasionale Persklub sterf
Val Boje, voormalige redakteur van ‘Pretoria News’, is vanoggend skielik dood.
Geloofsreis bring nuwe hoop vir sjeik se seun
Anwar se lewe het handomkeer verander nadat hy tot geloof gekom het. “Voor my bekering het ek al my vertroue en hoop vir ʼn beter toekoms verloor, maar nou het ek hoop in Jesus.”
Sewejarige sterf in skietongeluk
Die kinders het die vuurwapen, wat glo aan hul oupa behoort, onder ʼn bed gekry.
Pad kan net steiler in Europa word
“Daar is geen maklike wedstryd in hierdie reeks nie.”
Beseerde leeus ná brande van kant gemaak
Die leeus is glo in veldbrande beseer, maar dae lank sonder behandeling, kos of water aan hulle eie genade oorgelaat.
Newzroom-nuusspan besteel
Boewe het by ʼn voertuig van die nuuskanaal ingebreek terwyl die verslaggewer en kameraoperateur besig was met ʼn regstreekse uitsending.
Verdagte dood ná rooftog by Plett-vulstasie
Nog verdagtes is kort daarna in hegtenis geneem.
Rykes se versteekte miljoene blootgelê in ‘Pandora Papers’
Diegene wat by die naam genoem word sluit in staats- en regeringshoofde sowel as ’n bekende sangeres en voormalige supermodel.
Watwou ʼn trouvrou uit Moskou?
In VIA se nuwe werklikheidsreeks, “Ram vir ʼn Rus”, gaan vier Suid-Afrikaanse mans liefde in Rusland soek.