F1-spanbaas meen dat daar ooreenkomste tussen Max Verstappen en die legendariese Ayrton Senna is.
Alles vir Maandag 4 Oktober 2021
Stryd tussen Eskom, Emfuleni oor bankrekening duur voort
Nadat die hooggeregshof Emfuleni se aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys het, het die owerheid die appèlhof genader. Uitspraak in dié aansoek is hangende.
Bok se Hanna maak oop oor nuwe baba
“Jesus het langs my bed gesit en ek weet Hy het my lewe gered.”
Man sterf in huisroof, vrou veg om lewe
Die egpaar is Sondagaand in hul huis in Randpark oorrompel.
Beskerm jouself só teen skelmstreke met begrafnispolisse
Dis belangrik dat jou gesin en familie nie sukkel met begrafnisreëlings wanneer jy te sterwe kom nie en die meeste verbruikers besef dit en maak voorsiening daarvoor. Ina Opperman vertel waarvoor jy moet ligloop.
Boot, sleepwa verdwyn uit Baaise erf
Die 8,2 meter lange boot het agter ‘n geslote hek gestaan toe dit oornag voete gekry het.
Natuur se noodhulpkissie
Hoe gemaak as ’n bloublasie toeslaan, ’n lastige by jou steek, jou hoofpyn nie wil wyk nie of iemand sy vingers letterlik verbrand? Ontspan, want die koskas óf die natuur het waarskynlik net die regte medisyne vir minder ernstige noodgevalle.
Roemeense miljardêr, 7 ander sterf in vliegongeluk
Die Roemeense miljardêr Dan Petrescu en twee van sy gesinslede was aan van boord ’n private vliegtuig toe dit in ’n leë kantoorgebou naby Milaan neergestort het.
Maatskappy aangekla ná chemiese storting tydens oproer
United Phosphorus Limited (UPL) het geen permit gehad om sake in Cornubia te doen nie. Sy pakhuis is enkele maande later aan die brand gesteek.
Covid-19-statistieke: Net meer as 800 nuwe gevalle
Só staan sake ná die naweek.
Gedagte vir die dag: Wie is God vir my?
Jesus sê vir hulle: “As God julle Vader was, sou julle My liefhê, want Ek het van God af gekom, en hier is Ek nou.” (Johannes 8:42)