“Hy was nogal indrukwekkend, nie waar nie?”
Alles vir Dinsdag 5 Oktober 2021
Dirco steek finansiële hoof in pad
Sowat R118 miljoen is bestee in ʼn omstrede eiendomstransaksie om ʼn stuk grond in New York te bekom.
Borskanker raak al meer jonger mense
Kansa sê mense wat deur borskanker geraak word, word elke jaar jonger.
E-afval: Herwin meer, ontgin minder
Slegs 17,4% van alle elektroniese afval, wat uit skadelike stowwe én kosbare minerale bestaan, word behoorlik versamel, behandel en herwin.
Minder as 500 nuwe Covid -gevalle
Meer as 18 miljoen mense in Suid-Afrika is reeds teen die virus ingeënt.
WhatsApp, Facebook stadigaan aanlyn
Die maatskappy en sy sosialemediadienste het sowat 3,5 miljard gebruikers en volgens die webmoniteringsgroep Downdetector was dit die grootste Facebook-onderbreking ooit.
Saak teen Lauren Dickason uitgestel
Dickason se verhoor sal na verwagting later vandeesmaand begin.
Gedagte vir die dag: God moet aanbid word
Aan Hom wat vir ewig Koning is, die onverganklike, onsienlike, enigste God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen. (1 Timoteus 1:17)