Noorweë en Denemarke het Woensdag ook benadruk dat Moderna se entstof nie aanbeveel word vir enigiemand jonger as 18 nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Oktober 2021
Laekoste-behuising op gholfbane kan eiendomswaarde bedreig
Die VF Plus is van mening dat hierdie aangeleentheid ernstige gevolge vir gemeenskappe sal inhou wat getrou hul belastings en dienstegelde betaal om die stad se koffers aan te vul.
Ondersoek geëis oor optrede van Bloem-metropolisie
Lede van die metropolisiediens het die Bram Fischer-gebou in Bloemfontein se ingang onder meer met voertuie geblokkeer en mense toegang geweier.
Minstens twee beseer tydens skietery by Texas-skool
Minstens twee persone is Woensdag beseer in ʼn skietery by ʼn hoërskool in Arlington in Texas in die VSA.
Boer in hof ná tiener se skietdood
Garth Millen Simpson (68) het Woensdag in die Glencoe-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn ná ʼn tienerseun verlede week op sy plaas doodgeskiet is.
Negejarige verdrink by Mosselbaai; man verdrink in KZN
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Woensdag reageer op twee afsonderlike voorvalle by Diasstrand in Mosselbaai in die Wes-Kaap.
ToekomsVenster: Leef in vrede en blydskap
Die Bybel sê, wees altyd bly, Paulus herhaal dit selfs, wees altyd bly.
Internasionale toekenning vir maatskappy wat Sol-Tech-kampus ontwikkel
Argitekte en ontwikkelaars van oor die wêreld het vir dié toekennings ingeskryf.
Action SA sleep OVK hof toe oor (geen) naam op stembrief
ActionSA is die enigste party wie se naam op die konsepstembriewe weggelaat is.
YouTube verwyder R Kelly se musiekkanale
Die platform het vantevore verskeie kanale verwyder ná skuldigbevindings deur die hof.
Terneergedruk? Skink ʼn koppie tee
Selfs die ritueel om ʼn koppie tee te maak en te skink het ʼn ontspannende uitwerking.
Weduwee vas wat glo lieg oor hoe man sterf
Die vrou het glo oor die oorsaak van haar man se dood gelieg om vergoeding by die Padongelukkefonds te kry.
Ali-kunswerke vir amper $1 miljoen opgeveil
Een van sy sketse, Sting Like a Bee, is vir $425 312 verkoop nadat afslaers verwag het dat die hamer vir oulaas op $60 000 sou slaan.
Twee deel Nobelprys vir chemie
Die Nobel-seisoen word voortgesit met die twee pryse wat die meeste dopgehou word: letterkunde Donderdag en vrede Vrydag.
Salba-lede begin uitgestelde aksynsbelasting betaal
Die Suid-Afrikaanse vereniging van drankhandelsnaameienaars (Salba) het ná afloop van ʼn vierde drankverbod uitstel op die betaling van miljarde rande aan die SAID gevra.
Verslag lê ANC se ‘verdraaiing van geskiedenis’ bloot
AfriForum het ʼn verslag bekendgestel wat beweer dat die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou ʼn verslag aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig het wat ʼn verwronge prentjie van die land se geskiedenis skep.
Tamaties, aartappels en avo’s weer duurder
Aartappels het ʼn rekordhoë prys behaal.
Stormer in die sop oor beweerde byt
Volgens oorsese media het die voorval glo in die 45ste minuut van die wedstryd plaasgevind, maar ondanks herhaalde kykweersessies is geen konkrete bewyse teen die slot gevind nie.
Lugdiens laat vaar rompe en hoëhakskoene
Die laekostelugdiens het lugwaardinne se kenmerkende nou rompe en hoëhakskoene laat vaar.
Pous ‘skaam’ oor Franse seksskandaal
Pedofiele in die Katolieke Kerk het duisende kinders tussen 1950 en verlede jaar misbruik.