Ietermagogs is weens grootskaalse stropery ʼn bedreigde spesie, asook een van die soogdiere wat die meeste gestroop word.
Alles vir Woensdag 6 Oktober 2021
‘Rasmal’ regering nou ook by IAO verkla
Solidariteit voer aan die beleid van absolute rasseverteenwoordiging lei daartoe dat regstelling niks meer met regstelling te doen het nie, maar alles met ras.
Mkhize by etiekkomitee verkla
“Die parlement kan nie meer die plek vir mislukte politici wees wat nooit aanspreeklik vir hul dade gehou word nie.”
Porsche se Macan – ’n pragtige, kompakte sportnuts
Die Macan, Macan S en Macan GTS. Dit is Porsche se nuwe Macan III-reeks.
Foto’s: ‘Sterstatus’-wenner aangewys
Die program fokus daarop om jong vroue aan die vermaakbedryf bekend te stel deur werkswinkels en opleidingsessies om hulle voor te berei op ’n lewe in die kollig.
Saadbehandeling met ‘stresskild’ bekendgestel
Gaucho Flexx 600 FS het ʼn paar nuwe eienskappe wat saaiboere nog lekkerder en beter sal laat boer.
#JongStemme: Tyd vir ʼn Reagan-revolusie in SA
Daarom moet ons die Reagan-revolusie in Suid-Afrika aan die gang sit – in ons huise, kerke, skole, gemeenskappe en in ons werksplekke – om sodoende ʼn kragtige tsunamiboodskap van optimisme, patriotisme en familie-eenheid deur ons land te stuur.
Cosatu hou Donderdag reusestaking
Die vakbond beplan om teen lae loonverhogings in die openbare sowel as private sektor te betoog.
Van Nierop, Pienaar steeds gewild onder lesers
In September was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Oupa deel opstopper uit toe rowers toeslaan
Cobus Schoeman sê hy sidder om te dink wat met sy bejaarde ouers kon gebeur het as hy nié sy telefoon geantwoord het nie.
Facebook kap terug ná verdoemende bewerings
Amerikaanse owerhede dreig al jare lank om sosialemediaplatforms te reguleer om onder andere die inbreuk op privaatheid, die verspreiding van fopnuus en skade aan die welstand van jongmense te beperk – en daar is al hoe meer druk om nou in te gryp.
Vyf beste Forex-makelaars in SA
Dié artikel fokus op ‘n paar van die beste plaaslike Forex-makelaars.
Resep: Geroomde spinasie
Geroomde spinasie is heerlik as bykos saam met enige vleisgereg of jy kan dit selfs as ʼn vulsel vir pannekoek gebruik.
Cardiff loop lig vir Pretorianers se voorspelers
Cardiff se Dai Young glo dat die Bulls ’n beter span is as wat hul afgelope twee uitslae weerspieël.
Vettel meen jong Schumacher het ’n blink toekoms
“Dit is alombekend dat Haas die swakste renmotor is. Ek haal my hoed vir Mick af omdat hy kalm en gemotiveerd in só ’n moeilike situasie bly.”
SOE sukkel oor geld
Die SOE se geldprobleme spruit glo hoofsaaklik uit die enorme bedrae geld wat aan hom verskuldig is, maar wat nie deur munisipaliteite en provinsiale regerings betaal word nie.
Video: Eerste voorsmakie van ‘Game of Thrones’-voorvolgreeks
In die lokprent word die stem van akteur Matt Smith, wat die hoofrol van prins Daemon Targaryen vertolk, gehoor.
SAOG mag langer in Mosambiek bly
Byna 1 500 soldate van Suid-Afrika se weermag vorm deel van die ingryping.
Video: Ondergrondse tonnel lei boewe tot binne winkel
“Hulle het presies geweet waarheen om te gaan.”
Gedig: Plaashek
“Bloedrooi die aalwyn langs
die slingerpad.
Dis of daar vonke uit
elke vuurpyl spat.”