Is daar iets soos tipiese Afrikaanse humor, en wat laat óns mense skater – selfs in moeilike tye soos dié? Maroela Media het gaan uitvind wat so snaaks is.
Alles vir Woensdag 6 Oktober 2021
Sukkelende Warner sal kolfwerk teen Proteas open
Anrich Nortjé het ook die lewe vir die beleërde openingskolwer in die Indiese Premierliga moeilik gemaak.
Video: Rolene Strauss gesels oor ‘Herontdek jou selfvertroue’
Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Katryn Kruger het met Rolene Strauss oor haar selfhelpgids gesels.
Waarom is dermatoloë so gaande oor hialuroonsuur?
Talle mense neem dit as ʼn aanvulling, maar dit word ook in serums, oogdruppels en inspuitings gebruik en bevorder veral ʼn gesonder, soepel vel en voorkom veroudering.
Trokdrywer kwaai gebrand toe tenkwa in vlamme opgaan
Die trokdrywer was glo besig om brandstof af te laai toe die tenkwa skielik aan die brand geslaan het.
Wiele2Wiele ry met nuwe Alfa Romeo’s
Wiele2Wiele gaan ry met Alfa Romeo se opgeknapte Giulia en Stelvio. Hulle raak ook opgewonde oor Audi se vyfsilinder RS Q3, gesels veldren-aksie, turbo-enjins en ook oor al die jongste motorfietsnuus.
Episode 6 van ‘Nêrens, Noord-Kaap’: Foto’s teen ’n sinkmuur
In die sesde episode is daar ’n wrede gesprek aan tafel wanneer Ronnie en Suzette by Lourens se ma gaan braai en Andries kan steeds nie deel hoe sy ma, Katja, oorlede is nie.
Dept. toets nog inentingsertifikaatstelsel
“Ons moes talle veiligheidsfunksies in die stelsel inbou om die persoonlike data van individue soveel as moontlik te beskerm.”
Beloning twee jaar na skokmoord uitgeloof
Karen Turner was drie maande swanger tydens die aanval en het die dag voor die moord haar 33ste verjaardag gevier.
Netcare ondersoek ‘werker’ wat glo hond langs pad wou los
’n Facebook-plasing met ’n foto van ’n vrou in ’n Netcare-uniform wat glo ’n hond langs ’n pad wou aflaai, word tans wyd versprei.
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle daal steeds
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 2,7%.
Gedagte vir die dag: Gemaak as hoogtepunt
Wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net ’n bietjie minder as ’n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon, U laat hom heers oor die werk van u hande. (Psalm 8:5-7)