Deur net twee reghoeke te knip, kan jy hierdie mooi oorvouromp vir jou maak.
Alles vir Vrydag 8 Oktober 2021
#JongStemme: Inklusiwiteit en gelykheid: politieke leuens
Inklusiwiteit en gelykheid is begrippe wat dikwels saam-saam gebruik word. Politici is veral gaande daaroor om dié oënskynlik positiewe idees aan die publiek te verkoop om sodoende stemme gedurende verkiesings te werf.
Parlement ook bekommerd oor treurige sportterrein
Die Enoch Mgijima- plaaslike munisipaliteit in die Oos-Kaap is glo nog voordat die omstrede sportterrein gebou is reeds miljoene rande in die skuld.
Hollywood: ABBA 1 000 weke op treffersparade; nuwe musiek vir Adele
ABBA Gold het deur die jare agt weke in die no. 1-posisie deurgebring en is tans in die 17de plek.
Lesersbrief: Wat is die Afrikanerkultuur?
Wat het gebeur dat party mense nie meer hulself Afrikaners wil noem nie? Hoekom moet ons soek na Afrikaanse leiers, selfs op ’n kunstefees? Hoekom is ’n Afrikaanse identiteit dan nie meer genoeg nie?
Bejaarde vrou dood buite woonstel gevind
Die vrou se hande én voete was vasgebind.
Kyk die unieke masker uit konsentrasiekamp
Die Erfenisstigting se museumstoor by die Voortrekkermonument het een van die mees unieke items nog ontvang wat tot ’n kenner sy kop laat krap het.
Inentingspaspoorte nou beskikbaar
Enkele tegniese probleme is met die aflaai van die dokument ondervind, maar die departement sê hy hoop om voortaan die stelsel te verfyn.
Dreigbrief oor TV-lisensie: Betaal R0,00 of word beboet …
“Ek het amper agteroor geval. Iemand het my nog nooit vantevore gejaag omdat ek hulle géén geld skuld nie.”
Dié LiquiFruit-produkte herroep oor veiligheidskommer
Pioneer Foods is genoop om die 100%-appelsapprodukte wat onder sy LiquiFruit-handelsmerk in Suid-Afrika, Botswana en Namibië verkoop word, te herroep. Dít omdat ’n beperkte hoeveelheid…
Toenemende oproepe om ramptoestand op te hef
“Dit is net reg dat lede van die publiek en sakeondernemings wat gebuk gaan onder die regulasies duidelikheid oor die stand van sake kry.”
Talle skote klap, maar gesin – en dapper honde – hou kop
Warren Lamont het een van die aanvallers in die egpaar se slaapkamer doodgeskiet, terwyl een van die gesin se honde ’n ander rower verjaag het.
Kinderhuisgroep besoek Voortrekkermonument
Die groep was net te opgewonde om die monument, as kultuurtuiste van Afrikanererfenis, te sien.
Kom kuier saam op Long Beach Mauritius
Op soek na ʼn vakansie wat vir jou die perfekte balans tussen opwindende avontuur en salige ontspanning bied?
Oubaas se honne! Wêreldrekord vir meeste tennisballe
Finley spog nou met die wêreldrekord vir meeste tennisballe in sy bek!
Lus vir ʼn stukkie stokviswors, soja-eiers of seewiergarnale?
Suid-Afrikaners is tans verdeeld oor ʼn nuwe produk wat onlangs op Woolworths se winkelrakke verskyn het: sogenaamde ‘Hake wors’, oftewel stokviswors.
Nuwe musiek vir Reën ná liefdesteleurstelling
“Die feit dat ons verhouding op een manier tot ʼn einde gekom het, was natuurlik hartseer, en ons het tyd nodig gehad om daardeur te kan werk.”
Andy Murray se trouring, tekkies terug ná dit voete kry
Die tennisspeler se tekkies en trouring, wat aan die veters van sy skoene vasgemaak was, het verdwyn nadat hy dit oornag onder sy motor gelos het.
Video: Freek Robinson gesels oor sy memoires
In sy memoires deel Freek Robinson dít wat hy agter die skerms beleef het. Daniëlla van Heerden het met hom oor sy boek gesels.
Santam-uitspraak moet wekroep wees oor polisbewoording
“Hoe ingewikkelder die opstel van kontrakte, hoe groter die kans op interne dubbelsinnigheid en teenstrydighede,” waarsku ’n kenner.