Die Lions het die eerste keer op toer veggees getoon en met passie gespeel.
Lees meerAlles vir Saterdag 9 Oktober 2021
Prinses Charlene sterk aan ná operasie in SA
Sy is Vrydag in ‘n hospitaal in Suid-Afrika onder algemene verdowing geopereer.
14-jarige verdwyn in Oos-Kaap
Die polisie in Kariega in die Oos-Kaap vra die gemeenskap se hulp om ʼn 14-jarige tiener op te spoor wat Vrydagoggend as vermis aangemeld is.
Cele se bewerings ʼn belediging vir armstes, sê Wes-Kaap
“Hierdie uitlating is só misleidend dat ons geen ander opsie het as om te reageer en die feite te stel nie.”
Duisende polisiebeamptes van ernstige misdade verkla
Daar was ʼn 9%-styging in die aantal klagte ontvang in vergelyking met die vorige boekjaar. Die klagte sluit onder meer in aanranding, marteling, verkragting en die onwettige afvuur van ʼn amptelike vuurwapen.
Trourok, troufoto’s vir die eerste keer ná 77 jaar
Toe die egpaar in 1944 getrou het, was daar nie tyd om ʼn fotograaf of selfs ʼn trourok te huur nie.
Sakevrou in hof oor omstrede suiwelprojek
Ronica Ragavan staan tereg op twee aanklagte van bedrog en geldwassery vir haar rol in die Gupta-onderneming.
Polisiesersant, vrou en twee kinders sterf in brand
“ʼn Huurder op die perseel het omstreeks 21:30 gille uit die huis gehoor en ondersoek gaan instel.”
‘Afwenteling van polisie moet in Wes-Kaap getoets word’
“Ek glo regtig dat die ANC doelbewus seker maak dat die SAPD in die Wes-Kaap nie genoeg hulpbronne het nie, sodat swak ingeligte burgers in die Wes-Kaap meer gefrustreerd raak met die provinsiale regering, aangesien die meeste mense nie daarvan bewus is dat polisiëring onder die nasionale regering val nie.”
Stellenbosch Wynroetes ’n bestemming op sigself
Dis vandeesmaand nog lekkerder om in Stellenbosch te kuier: die akkerbome is oortrek met nuwe, amper-te-groen blare; die Stellenbosch Wynroetes vier vanjaar sy 50ste verjaardag – die land se eerste en oudste – en op 9 Oktober word Internasionale Pinotagedag gevier, skryf Maryke Roberts.
Drie in hof oor bedrog van R453 miljoen
Die kontrak by die Noord-Kaapse departement van gesondheid beloop R453 miljoen.
Drie verdagtes doodgeskiet tydens sakerooftog
Een van die veiligheidswagte het ook later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Sakeman het glo Mpuma-onderwysdepartement bedrieg
“In sommige gevalle het hy eise ingedien vir die periode toe die skole gesluit was.”
Uasa bereik loonooreenkoms in plastiekbedryf
“Uasa is trots daarop om deel te kon wees van dié produktiewe loononderhandelings.”
Twee sterf tydens Visrivier-kanomarathon
“Woorde is nie genoeg om die pyn te beskryf wat ons ervaar nie.”
Minstens 100 dood of vermis ná boot omslaan
Altesaam 51 liggame is teen Vrydagaand gevind ná die boot Maandagaand omgeslaan het. Minstens 69 persone word steeds vermis.
‘Wonderwerk’ dat seun gou ná fratsongeluk loop
“My kind is my held. Hy het soveel deursettingsvermoë en pak alles met ʼn glimlag aan. Ek is só trots op hom.”
Lizz Meiring ná 50 jaar steeds op pad
Sowat 2 000 produksies en vyf dekades later is Meiring steeds op die pad, en hou sy konsert nét waar sy ʼn gaatjie vir haar eie opslaanverhoog en klanktoerusting kan vind.
Twee oorleef 29 dae drywend in die see
Toe die lemoene op was, het hulle op reënwater, kokosneute “en ons geloof in God oorleef, want ons het dag en nag bly bid”.
Cele beweer meeste polisiehulpbronne in Wes-Kaap, KZN
Polisieminister Bheki Cele het Vrydag, tydens ʼn ministeriële gemeenskapsvergadering in Mitchells Plain in Kaapstad gesê die SAPD tot dusver die meeste hulpbronne in dié twee provinsies ontplooi in vergelyking met al die ander provinsies landswyd.