Die Demokratiese Alliansie meen die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) moet ondersoek instel oor die ANC wat misleidende inligting versprei aan kiesers oor elektrisiteitsverspreiding in Johannesburg.
Alles vir Saterdag 9 Oktober 2021
ANC se PPA-nuus is bog, sê Eskom
Die ANC in die Groter Johannesburg-streek het in ʼn verklaring Stad Johannesburg se ANC-geleide burgemeester geloof dat hy ʼn kragaankope-ooreenkoms (PPA) met Eskom onderteken het. Eskom sê dié nuus is vals.
Ondersoek duur voort ná 30 leeus van kant gemaak is
“Eers sodra die ondersoek na dié betrokke saak afgehandel is, sal ons weet of dit ʼn geval van dieremishandeling was of nie.”
Gholf: Wilco draf saam met die groot menere
Die 21-jarige talentvolle Suid-Afrikaner Wilco Nienaber is nog in sy spreekwoordelike kinderskoene wat sy gholfloopbaan betref, maar die dag wanneer al die stukkies van die legkaart pas, gaan daar geen keer aan hom wees nie
Sharks draai die gety teen Walliese Ospreys
Wanneer ʼn rugbyspan ʼn losskakel het wat oorheers, is daar min dinge wat hom van ʼn oorwinning af gaan weghou.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Altyd God se mens
Ek sal dadelik na my pa toe teruggaan en vir hom sê: “Pa, ek het teen God en teen Pa gesondig!” (Lukas 15:18)