“Die vertoning is dadelik gestaak en die gehoor is gevra om die gebou te verlaat.”
Alles vir Sondag 10 Oktober 2021
Mediese skemas maak 2022-premies bekend
Skemas moet elke jaar ʼn balans vind tussen hul vooruitskatting van lede se eise en hoeveel van hul reserwes hulle moet opoffer. Hier is wat jy moet weet.
Tyson Fury plant uitklophou teen Wilder
Wilder het nie ʼn antwoord gehad vir Fury se regterhand nie.
Premier moet dadelik bedank, meen DA
“Dit is vermetel dat die premier en sy uitvoerende lid kan rondloop en preek dat hulle korrupsie wil hokslaan, terwyl hy self met sy hand in die koekieblik sit.”
Polisiekolonel buite seuns se winkel doodgeskiet
ʼn 58-jarige luitenant-kolonel van die polisie is Vrydagaand doodgeskiet tydens ʼn sakerooftog in Vuwani, Limpopo.
Sewe sterf in Mpuma-ongelukke
Sewe persone is Saterdag in twee verskillende ongelukke dood op paaie in Mpumalanga.
KZN drawwers sterf in tref-en-trap
Die bestuurder het skielik in die rigting van die sypaadjie gedraai en die twee mans omgery.
Rugby: Bulls skrik rustyd wakker teen Cardiff
Baie Bulls-ondersteuners het dalk teen rustyd eerder in die bed gaan klim, want die telling was 16-3 in Cardiff se guns. Daarna het die Bulls egter die bordjies verhang.
Stormers en Edinburgh deel die louere
Dit was ʼn vreemde wedstryd, want die eerste helfte was vol opwinding en is teen ʼn hoë tempo gespeel, maar ná rustyd het albei spanne in hul doppe gekruip en oorgeslaan na ʼn konserwatiewe spelpatroon.
Covid-19-statistieke: Meer as 19 miljoen dosisse entstof toegedien
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Elke mens is gebroke
Ek weet immers dat die goeie nie in my woon nie, nie in my sondige aard nie. Daar is by my wel die wil om die goeie te doen, maar ek doen dit nie. (Romeine 7:18)